Die Blou Bulle en die Leeus het vandag op Loftus Versfeld met een van die opwindendste Curriebeker-wedstryde van die seisoen vorendag gekom.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Mei 2022
Verdagtes vas etlike ure ná skoolskietery
Die verdagtes het na bewering ʼn onderwyser in die gesig geskiet en leerders van hul besittings beroof.
‘Nathi kan sy vlag elders gaan hys’
Die departement van sport, kuns en kultuur moet verduidelik hoe sy peperduur vlagpaal nasiebou onder honger, werklose en moedelose mense gaan aanmoedig.
Curriebeker: Vrystaat-Cheetahs stamp Haaie uit pad
Die Cheetahs was rustyd reeds met 24-10 voor en het hul negende opeenvolgende oorwinning behaal.
‘Moltrein-skieter’ ontken skuld
Frank James word daarvan beskuldig dat hy op 12 April twee rookbomme op ’n volgepakte moltrein in Brooklyn, New York, afgevuur het voordat hy op passasiers losgebrand het.
Internasionale oorsig: Aborsie-uitspraak gaan oor basis van Amerikaanse federalisme
Terwyl inflasie knaend hoog bly en die VSA toenemend betrokke raak by die oorlog in Oekraïne, is dit egter die omstrede vraag oor aborsieregte wat die afgelope twee weke nuus in dié land oorheers.
Beurtkrag is terug
Sedert Vrydagmiddag het opwekkingseenhede by die Arnot-, Majuba-, Hendrina- en Kusile-kragstasie uitgeskop.
Verligting vir vrou met seldsame siekte
“Dokters het gesê dat Danelle weens haar siekte eintlik nie eers ses maande oud moes word nie, maar met God se genade is sy 27 jaar later steeds hier.”
Sakeliga beplan regsgeding oor gesondheidsregulasies
In ’n brief wat Sakeliga se prokureurs Vrydag gestuur het, word Ramaphosa en Phaahla versoek om samesprekings met Sakeliga te voer of andersins die nuwe tussentydse regulasies teen 12:00 op 18 Mei te herroep.
Novak steeds die wêreld se beste
Novak Djokovic speel later vandag in die halfeindstryd van die Italiaanse Ope teen Casper Ruud. Indien die Serwiër met die toernooi-louere wegstap, sal dit sy 38ste ATP-titel wees.
Roland Schoeman het nog baie om SA te bied
Die Olimpiese medaljewenner het die afgelope week sy Amerikaanse burgerskap gevier, maar Suid-Afrika bly sy tuisland en hy beoog om nog ʼn groot bydrae hier te lewer.
Pas op vir dié kitssop!
Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) versoek verbruikers wat dié pakkies sop gekoop het om dit na die winkel waar hulle dit gekoop het, terug te neem.
Hoeveel plastiek het jy vandag geëet?
Dit is dalk ’n bekende feit dat ons elke week sowat 5 g, oftewel die gewig van ’n kredietkaart, se mikroplastiek onbewustelik inneem, maar het jy geweet dat dié klein stukkies plastiek, wat 5 mm of kleiner is, nie alles deur die liggaam uitgeskei word nie?
Sani2C sorg vir vele hoogtepunte
Die Sani2C-bergfietswedren stuur op ’n aksiebelaaide finale dag af nadat Marco Joubert en Wessel Botha hul algehele voorsprong in die spankompetisie tot 30 sekondes vergroot het.
‘Bloulig-skandaalsaak gaan voort’, sê hof
Argumente oor waarom die saak van die hofrol geskrap moet word, is in Februarie en Maart aangehoor en die besluit daarteen is Vrydag bekendgemaak.
Man wat akteur vermoor, kry lewenslank
Sibusiso Khwinana, die jong akteur wat die hoofrol in die plaaslike film Matwetwe vertolk, is op 1 Maart 2019 in Arcadia, Pretoria, vermoor.
Philadelphia − twee sekondes lank, veertig jaar diep
Philadelphia. ʼn Storieboeklewe, maar nie sonder moeite nie. Tien huise breed, vyf huise lank (of so iets). Ry jy te vinnig, dan is hierdie plek net 2 sekondes lank, maar die plek is duidelik diep genoeg dat jy 40 jaar hier sal kan woon.
NSFAS-dief mag appelleer teen vonnis
Regter Twanet Olivier het egter Sibongile Mani se verlof tot appèl teen haar skuldigbevindings van die hand gewys.
Gholf: Schwartzel laat SA vlag in Texas waai
Die toernooi is die ideale kleedrepetisie vir volgende week se PGA-toernooi, vanjaar se tweede Major, waar die wêreld se voorste spelers meeding.
SA man sterf aan Lassakoors
Die Suid-Afrikaner het siek geword toe hy teruggekeer het van sy reis na Nigerië en het sedertdien omgekom.