“Daar is geen ander medium soos radio nie. Wat ’n voorreg is dit om by iemand se huis ingenooi te kan word! Jy praat met mense vanaf hulle bedkassie, in die kombuis, waar hulle ontbyt eet.”
Lees meerAlles vir Sondag 15 Mei 2022
Jansen van Vuuren Maandag weer in hof
Gerhard Jansen van Vuuren se verhoor is verlede jaar reeds twee keer uitgestel en sou aanvanklik Januarie in die hooggeregshof in Johannesburg afgeskop het.
Skool verras personeel met vliegtuigrit
“Dit was ʼn ongelooflike belewenis. Die personeel se individuele terugvoering het my hoendervleis gegee.”
‘Deurbraak’ in OTM-rooftogte in Tshwane
ʼn Skietery het tussen die verdagtes en polisiebeamptes uitgebreek.
Wes-Kaapse sensusopname verleng
“Dit is die enigste haalbare manier waarop soveel as moontlik inwoners getel kan word sodat die provinsie sy regverdige deel van die nasionale begroting kry.”
Duisende lisensiekaarte gereed
Meer as 17 000 kaarte wag reeds om afgehaal te word terwyl talle glo binnekort gereed sal wees.
MotoGP: Brad Binder agtste in Le Mans
Binder is nou ook agtste in die kampioenskap.
Internasionale oorsig: Uitgerekte oorlog gaan Weste se uithouvermoë toets
Dit raak duidelik dat daar nou algemeen verwag word dat die oorlog nog vir maande of selfs langer kan voortduur, terwyl soldate van Rusland en Oekraïne dag na dag om elke stukkie grondgebied veg.
Elton Jantjies op lughawe in hegtenis geneem
Die Bok-losskakel was vroeër op ʼn internasionale vlug van Dubai na Suid-Afrika.
KSA ‘sien uit’ om saam met Boucher te werk
“KSA is spyt dat ’n klagtewolk oor Mark Boucher kop gehang het, maar ook bly dat die saak nou opgelos is.”
Kleuter verdrink in swembad
Die seuntjie se sussie het hom probeer red, maar dit was reeds te laat.
Mans jaag glo met vrou in kattebak weg
Bure sê hulle het die vrou histeries hoor gil.
SA navorsing deel van nuwe WGO-riglyne
“Die bevindings van hierdie studie raak behandelingsprogramme reg oor die wêreld. Dit maak nie net die behandeling van die dodelike TB-plaag meer verdraagsaam vir pasiënte nie, maar hul lewensverwagting verbeter én dit verlig die druk op gesondheidstelsels.”
Top-bergfietswedren sorg vir glimlagte
Die span van Marco Joubert en Wessel Botha is die uiteindelike wenners van die Sani2C-bergfietswedren, terwyl Robyn de Groot en Kim le Court die vroueafdeling gewen het.
Laat jou stem hoor by Saai se Nampo-stalletjie
Boere kan in ’n vraelys met veelvuldige keusevrae aandui watter bedreigings of kwessies vir hulle die grootste gevare inhou.
Hokaai met aankoop van motors vir politici – DA
Miljoene rande word glo aan spoggerige voertuie bestee terwyl talle munisipaliteite nie eens hul uitgawes kan dek nie.
Sewe dekades vir twee formidabele vroue
Maryke Roberts gesels met Antoinette Kellermann oor die toneelstuk “Die oerkluts kwyt” én oudword.
Kampioenebeker: Leinster loop Toulouse plat
Maak maar die sommetjies: Saterdag was daar 40 000 toeskouers in Dublin en wees maar verseker dat die eindstryd ook uitverkoop sal wees.
18-jarige skiet tien by winkel dood
Die skieter het die hele voorval opgeneem en regstreeks gestroom.
Hoër fases beurtkrag op pad
Byna 20 000 MW se kapasiteit is tans onbeskikbaar weens instandhoudingswerk en ander probleme.