Volgens die hofrekord het die regering ingestem tot ʼn kontrak met Kuba waar die R50 miljoen slegs as die eerste betaling sou dien in ʼn geldskenking van meer as ʼn kwartmiljard rand.
Alles vir Maandag 16 Mei 2022
Oekraïne nootvas by Eurovision
Die kykerstemme het verseker dat die oorloggeteisterde Oekraïne met die glasmikrofoontrofee op die podium staan.
Koningin verras met openbare verskyning
Die 96-jarige monarg het ‘n kierie gebruik om by haar sitplek by die Royal Windsor-perdeskou uit te kom terwyl die gehoor haar staande toegejuig het.
Fase 3-beurtkrag nou SA se voorland
Eskom-hoof André de Ruyter sê die kragvoorsiener is terdeë bewus van die ontwrigting wat beurtkrag saans in huishoudings veroorsaak.
Video: Pragtig! Só lyk dit binne ʼn seepbel
Het jy al ooit gewonder hoe dit binne ʼn seepbel lyk? Kyk hier!
Beskerm jou kleinding teen kleuterskoolverkoue
Die meeste ouers kan met gemak een of twee siekdae hanteer, maar hierdie sindroom verwys egter na ’n siklus waartydens kinders bloot die een verkoue vir die volgende een verruil.
Sewe dood in Limpopo-ongelukke
Die eerste ongeluk het skynbaar ʼn hele gesin uitgewis, terwyl die tweede ongeluk ʼn voetganger geëis het.
Tupperware bied gerief en gemoedsrus in jou kombuis
Die goeie nuus is dat jy nou jou Tupperware-gunstelinge aanlyn kan koop!
Sepiegids: Lulu onthul nuwe inligting oor Simon in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ besef Annelize dat Conrad die waarheid gepraat het, en Zoe kry snuf in die neus oor Tim se manewales in ‘Suidooster’.
Kaapstad een van wêreld se beste troubestemmings
Die indeks kyk onder meer na die prys van ʼn vyfsterhotel, asook die aantal hotelle wat beskikbaar is – en gee so aan paartjies ʼn aanduiding van watter stede ideale bestemmings vir ʼn bruilof sal wees.
Drie in Mitchells Plain doodgeskiet
Die vermeende moordenaar het glo vir een van die oorledenes by die naam gevra voordat hy hom en twee ander doodgeskiet het.
Jantjies-voorval ‘onnodig aangeblaas’
Die Springboklosskakel was op pad huis toe ná ’n week in Turkye saam met sy familie.
Kommer oor gevaarlike ysterpenne op Gautengse paaie
Die DA sê meer moet gedoen word om die soort misdaad te stuit, veral omdat al hoe meer sulke voorvalle aangemeld word.
Verbruikersake: Jou versekeraar moet weet van jou saamryklub
Ina Opperman verduidelik wat die vereistes is indien jy lid word van ʼn saamryklub.
Woord: rinkink
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “rinkink”.
Geweld is nie meer ’n stille plaag
“Ons standpunt is absoluut duidelik oor geweld. Dit is nie die antwoord nie, nooit, en in geen situasie nie. Dit maak sake erger en plaas die kwesbares in die spervuur. Die samelewing as geheel behoort moeite te doen om geweld in die huis te bekamp.”
Nog vas ná geweld op Musina
Die verdagtes het motoriste glo snags as deel van sogenaamde onwettige tolhekke voorgekeer en kontant by hulle geëis. Diegene wat geweier het om te betaal, se voertuie is beskadig of hulle is selfs aangerand.
Video: ‘Roekelose’ vragmotorbestuurder het gʼn remprobleme
Die direkteur van Ni-Da Transport het Saterdag glo meer as 50 oproepe ontvang dat sy vragmotorbestuurder die lewe van ander motoriste in gevaar stel.
Talle verrassings by ‘Billboard’-musiektoekennings
Olivia Rodrigo bly tops, Taylor Swift wen dieselfde toekenning vir dieselfde album tien jaar uit mekaar en Kanye West is top-gospel-sanger by vanjaar se Billboard-musiektoekennings.
Lesersbrief: Orkney snork nog al die pad
Dankie, Willie. Ek wil dit nou vir jou sê, terwyl ons albei nog hier is. Dankie dat jy my mense so mooi vasgevang het. Dankie vir die lag en die huil, maar meestal die lag.