“Oosthuizen het nadat hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis is aan die ondersoekbeampte beken dat hy ook ander slagoffers in Sunnyside en Roodepoort vermoor het.”
Alles vir Dinsdag 17 Mei 2022
Oos-Kaap 75% van sy reserviste kwyt
Die DA is egter oortuig daarvan dat daar hordes gemeenskapslede is wat reserviste sal word in ʼn poging om misdaad te bekamp – die polisie moet net hierdie gewilligheid inspan.
Ubank onder kuratorskap geplaas
“Dit word gedoen om die nadelige gevolge op Ubank se depositohouers te versag, en om die stabiliteit van die Suid-Afrikaanse bank- en finansiëledienstesektor as geheel te bewaar.”
Bloed in Jansen van Vuuren se huis gevind ná moord
Gerhard Jansen van Vuuren se regspan het Maandag aangevoer dat hy en Andrea Venter ’n maand voor haar dood ’n berader gaan sien het om glo aan hul verhouding te werk.
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – selfbeheersing
“Juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.” (2 Petrus 1:5-7)