“Die Here het my geseën met talent en ’n passie vir musiek. Ek wil gebruik wat Hy vir my gegee het om te gebruik. Ek wil sy lig en liefde uitstraal.”
Alles vir Vrydag 20 Mei 2022
Teenkanting teen daggawet
Die Konstitusionele Hof het in September 2018 die parlement opdrag gegee om grondwetlike gebreke in die Wetsontwerp op Kannabis vir Private Doeleindes binne 24 maande reg te stel. Ná 44 maande is daar egter nog geen antwoord hierop nie.
Aappokke in vyf lande geïdentifiseer
Die jongste nuwe gevalle van aappokke is in Frankryk, Italië, Swede en Australië aangemeld.
Masels: Meer gevalle dié jaar verwag
“Die Covid-19-pandemie het immuniseringsdienste onderbreek, gesondheidsdienste is oorweldig, en ons sien ’n oplewing in aansteeklike siektes soos masels.”
Dissiplinêre stappe ná Medupi-ontploffing
Dit sal sowat R2,5 miljard kos om Medupi se eenheid 4 te herbou.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in Gauteng
Altesaam 7 238 nuwe Covid-19-gevalle is Donderdagaand aangemeld.
Video: ’n Kuier op die stel van ‘Binnelanders’
Tussen talle koppies koffie, ’n heerlike middagete en ’n paar skertsende akteurs heen, het Maroela Media op die stel van Binnelanders gekuier.
Benodig jy kripto om welvaart te skep?
“So, as jy besluit om in kripto-geldeenhede te belê, maak seker dit pas in by jou langtermynplan en dat dit ’n klein deel van jou algehele portefeulje uitmaak.”
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – nederigheid
“Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.” (Filippense 2:3 – AFR83)