Van Morrison se “Spanish Rose”, Harry Nilsson se “Don’t forget me” en Creedance Clearwater Revival se “Wrote a song for everyone” is enkele van die liedjies op Van den Berg se Spotify-speellys met die titel “Ober se mixtape”.
Alles vir Saterdag 21 Mei 2022
Geen punte vir deelname óf sukses op Wimbledon
“Spelers – van enige land – se vermoë om op meriete aan toernooie deel te neem, is een van die toer se boustene,” het die ATP in ’n verklaring gesê.
Amerikaanse PGA: SA spelers sukkel in die wind
Net vier van die 11 Suid-Afrikaners wat in die Amerikaanse PGA-kampioenskap speel wat by Southern Hills in Tulsa, Oklahoma, beslis word, het die afsnypunt van 144 houe en minder ná die eerste twee rondes behaal.
‘Chariots of Fire’- en ‘Blade Runner’-komponis sterf
Sy kenmerkende musiekstyl het ’n generasie van rolprentklankbane gedefinieer.
Universiteit Stellenbosch: Eksamen uitgestel; kommissie kom
“Ons beoog ook ’n ondersoek na die algehele kampuskultuur, tesame met ’n hersiening en oudit van ons beleide, bedryfsprosedures en reaksies.”
John Deere keer Nampo op sy kop
Die span het ook koppe bymekaargesit om na metodes te soek om dit vir boere makliker en goedkoper te maak om te boer.
12 dood in botsings buite Makhanda
Agt mense is Vrydag dood in ’n botsing op die N2 buite Makhanda in die Oos-Kaap, net ’n dag nadat vier mense op dieselfde pad dood is.
Rae terug skool toe ná ongeluk
Die tienjarige Rae Braun woon nou in Pretoria nadat ’n motorongeluk aan die KwaZulu-Natalse Suidkus die lewe van haar pa en ousus geëis het.
VRK-reeks: Ulster gee Sharks in Belfast slae
Dit beteken dat die Sharks na alle waarskynlikheid nie meer tuis in die kwarteindronde gaan speel nie.
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – vreugde
“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!” (Romeine 15:13 – AFR83)