Daar was duidelike tekens dat Mercedes weer sy stem dik gaan maak nadat George Russel derde geëindig het.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Mei 2022
Beurtkrag regdeur die week ingestel
Beurtkrag sal voorlopig net vir sekere tye van die dag geld.
Vrou spoorloos ná sy in kattebak klim
Inwoners van Kgaphamadi- informele nedersetting sê hulle het gesien hoe die verdagte die vrou op 9 Mei in die kattebak van ʼn wit sedan dwing.
Vrou sal twee keer geboorte gee – aan dieselfde baba
Dokters het die baba deur middel van ʼn keisersnee uitgehaal, ʼn buis in sy rugstring herstel, en hom terug in sy ma se baarmoeder geplaas.
Internasionale oorsig: Palestynse terreur hou hernude uitdagings vir Israel in
Die afgelope ses weke is 19 Israeli’s dood in verskeie aanvalle deur Palestynse aanvallers.
Blitsbokke se Franse skande voltooi
Muller du Plessis en Impi Visser het in die tweede helfte drieë gedruk, maar dit was te min, te laat vir die voorlopers op die wêreldranglys.
SA’ners eet goedkoper, maar ongesonder – ondersoek
Die verslag het bevind dat die koste van ʼn item die primêre oorweging is wanneer kruideniersware en ander benodighede gekoop word.
Corene Conradie, ’n vrou wat wil help
In die humanitêre werk wat nou haar dae vul, laat sy elke persoon voel dat hulle gewaardeer en gerespekteer is.
Oud weermaghoof, drywer herenig ná 40 jaar
Kpl. Bartho Eksteen, wat in 1981 en 1982 agter die stuur van die genl. Georg Meiring se motor was, is vandag ’n kranige wynmaker en het sy wyn met die generaal en talle ander weermagveterane gedeel.
Kleuter sterf toe bus met rugbyspan verongeluk
Die bus het by ‘n wal af en deur ‘n hout dek geploeg, nadat die remme glo ingegee het.
Plaasbestuurder aangehou, skape gesteel
Dit is die soveelste keer vanjaar dat diewe boer Francois Malan se vee buit en hy sê boere is moedeloos.
Boris Becker brom oor ‘fiktiewe’ nuus uit tronk
Nuusberigte lui dat die tennislegende gekla het oor die kos en klein ruimte van sy tronksel, sedert hy drie weke gelede tronk toe gestuur is.
Vier goeie redes om dié winter mikro-blaargroente te kweek
Dié piepklein plantjies tower nie net jou bord om tot ʼn gourmet-meesterstuk nie, maar is ook ryk aan voedingswaarde, smaaklik, kostedoeltreffend en maklik om self te kweek.
Weerdiens waarsku ook dié provinsies
Die weerdiens het nou ook ʼn oranje vlak 5-waarskuwing vir twee ander provinsies uitgereik, weens donderstorms wat verwag word.
‘Stroper’ byt polisie in poging om te ontsnap
“Die grys enkelkajuitbakkie was op pad in ʼn stil straatjie in Bettysbaai, maar die bestuurder het skielik gestop en ʼn U-draai gemaak toe hy wetstoepassers gewaar.”
Makelaar wil polisse skuif oor kontrakte net in Engels is
ʼn Kenner waarsku boonop dat indien Afrikaans nie meer in die domein van die versekeringswese gebruik word nie, dit ʼn negatiewe effek op hoër- en basiese onderwys in die taal sal hê.
Ansu Visser leef TV-passie uit
“Ek het nog altyd gedroom daaroor om deel te word van ’n sepie. Jy vertel soveel verskillende stories.”
Mense verwyder midde KZN-storm
Teen Saterdagaand is 190 mense reeds uit ʼn ouetehuis in Tongaat na veiligheid gebring. Die weermag het ook gehelp om mense in die omgewing van Othogathi te verwyder.
VRK: Drie SA spanne in kwarteindstryde
Dit beteken die Bulls speel hulle kwarteindstryd op Loftus in Pretoria.
Minder beurtkrag Sondag ingestel
Sedert Saterdagmiddag is verskeie opwekkingseenhede weer tot die netwerk herstel.