“Ek maak elke dag baie vordering. Ek sal tyd afstaan om op my herstel te fokus.”
Alles vir Maandag 23 Mei 2022
Kese by Pringlebaai gou weer in natuurlike habitat
Die proses om die bobbejane kans te gee om self terug te keer na hulle natuurlike omgewing het misluk en daar is besluit om die diere te vang en te hervestig.
Gou, bestel 31 burgers toe ma wegkyk!
“Niemand in ons gesin hou eers van kaasburgers nie.”
Aappokke glo nog nie in SA
Baie van hierdie gevalle – hoofsaaklik gematig – is deur werkers in die veld van geslagsgesondheid opgespoor, met merke wat aan die geslagsdele gevind is.
Sepiegids: Ingrid, Priester desperaat om Angel op te spoor in ‘Arendsvlei’
In “Suidooster” is Tim verwoed besig om almal te oortuig dat hy nie ontrou aan Zoe was nie, en die waarheid oor Amanda se aanval kom op die lappe in “Getroud met Rugby”.
TLU wil een tree vir elke plaasaanval gee
Elkeen van die 6 065 treë verteenwoordig een van die plaasaanvalle wat gesinne en werkers se lewens sedert 1990 uitmekaar geruk het.
Tweede grootse Agra-tak reg vir sake
Die herbekendstelling het spesiale promosies en pryse aan die inwoners van Okahandja gebied, asook ʼn geleentheid vir kliënte om met verskaffers en Agra-personeel te kommunikeer.
Staat spook nog met ondersoek in Stellenbosch-moordsaak
“Dit is verbasend dat die ondersoek so lank neem,” sê die Stellenbosse sakeman se prokureur.
Candy Benson sing uiteindelik weer
“Ek kan nie aan jou verduidelik hoe dit voel om op die verhoog te staan nie, dis waar ek vry is.”
‘Urine-student’ het nog nie US-klagstaat ontvang
Theuns du Toit is bereid om die strafregtelike saak deur middel van mediasie op te klaar, maar in hierdie stadium word Du Toit en Ndwayana se families verbied om met mekaar in aanraking te kom.
Minder reën in KZN verwag
Swaar reën het groot dele van die provinsie teen Maandag steeds sonder krag en water gelaat.
Tonne babaformulemelk na VSA vervoer
Babaformulemelk in die VSA is in hierdie stadium bitter skaars weens produksie- en verskaffingskettingprobleme wat duisende ouers desperaat laat soek na die produk.
Boek: Engela Goedhart se lawwe streke
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie.
Vermiste sesjarige wreed vermoor
Die sesjarige Bontle Zethu Ditebogo Mashiyane het drie weke gelede spoorloos verdwyn terwyl sy saam met maats gespeel het.
Pakhuis brand in Parow
Die pakhuis se dak het weens die brand reeds ineengestort.
Woord: fraai
Waar kom ons aan die woord “fraai”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Kate steel kollig by ‘Top Gun: Maverick’-première in Londen
Die hertogin se swartnommertjie het die afgelope naweek die internet op hol gehad.
Boer Tyson se Alri sê ‘ja’
“Ek is iemand wat van my eie spasie hou, maar ek het besef ek hou daarvan as Alri saam met my in my spasie is.”
Nuwe Australiese premier het groot planne
Scott Morison het die naweek as leier van die Liberale Party bedank nadat Australiërs hul stemme by die stembus uitgebring het.
Gʼn einde in sig aan entstoftekort teen perdesiekte
Enigiemand wat teen hierdie tyd al probeer het om die entstof te bekom, kan getuig dat dit net nie beskikbaar is nie.