Probeer gerus ‘Net Koffie’ se kaneelkoffiekoek wanneer die kuiergaste Sondag aan jou deur kom klop.
Alles vir Maandag 23 Mei 2022
Is ’n aappokke-pandemie op pad?
Omdat aappokke so seldsaam is, kan dit maklik met ander siektes wat ook met ’n uitslag gepaardgaan, verwar word, byvoorbeeld masels, waterpokkies of selfs pokke. Geswelde limfkliere is gewoonlik ’n leidraad dat dit aappokke is.
Meghan Cremer-verhoor begin
Die verhoor is verlede jaar verskeie kere uitgestel nadat Sias sy regsverteenwoordigers die trekpas gegee het.
Alcaraz marsjeer voort op Roland-Garros
Intussen begin Rafael Nadal en Novak Djokovic se Franse Ope-veldtogte ook vandag.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers effens laer
Gauteng is steeds die episentrum van virusinfeksies.
Beamptes wat bedrieglik eis, nou ondersoek
Byna 6 000 werkers in die staatsdiens het op bedrieglike wyse vir die R350-noodtoelaag geëis en die geld ontvang.
Aappokke nou al in 15 lande
België het Sondag beveel dat pasiënte by wie aappokke gediagnoseer word, vir 21 dae in kwarantyn moet bly.
Veelvuldige sklerose: Syfer styg skerp
Internasionale Veelvuldige Sklerosemaand word jaarliks in Mei gevier en plaas die kollig op dié progressiewe, neurodegeneratiewe siekte van die sentrale senuweestelsel wat miljoene mense raak en waarvoor daar nog geen geneesmiddel gevind kon word nie.
Honderde weer dakloos weens oorstromings
“Die getal noodoproepe uit hierdie gebiede het ook toegeneem en ons het gevra dat die weermag in die noordelike dele van Durban ontplooi word om dringende bystand te verleen.”
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – goedhartigheid
“U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.” (Psalm 23:6 – AFR83)