Die hoofdirekteur van permitte by binnelandse sake is afgedank oor die permanente verblyfpermitte wat aan Shepherd Bushiri en sy gesin uitgereik is.
Alles vir Dinsdag 24 Mei 2022
Ondersoek kom ná Nazi-saluut by skool
Die voorval het hom onlangs tydens ’n karaoke-kompetisie by Hoërskool Rustenburg in Noordwes afgespeel.
Dronkbestuurder pleit skuldig jare ná verloofdes verongeluk
“Selfs al het ons vergewe, glo ek vas dat geregtigheid moet geskied en dat ’n mens verantwoording moet doen vir die keuses wat jy in die lewe maak.”
6-jarige se buurvrou het haar dalk vermoor
“Sy het selfs na Bontle help soek. Sy het ons vir die gek gehou terwyl sy geweet het wat sy met my kind gedoen het.”
Klawer: Beskuldigde wag nog op bed in Valkenberg
Daniel Smit het Maandag weer op onder meer aanklagte van moord in die landdroshof in Klawer verskyn.
Gedagte vir die dag: Innerlike krag – vrede
“En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Jesus Christus.” (Filippense 4:7 – AFR83)