“Hoe meer slagoffers hy verslind, hoe meer wil hy hê.”
Alles vir Woensdag 25 Mei 2022
Gedig: Wanneer ʼn jaar te veel word
“ʼn Vrou skryf sy is moeg
vir die reëls wat gemaak word.” Lees hier Christelle van Rooyen-Wessels se gedig, “Wanneer ʼn jaar te veel word”.
Reuseoorwinning vir Zim-boere is Zuma se skuld
Die uitspraak wat Vrydag in Bloemfontein gelewer is, is goeie nuus vir boere in die algemeen.
Tuinier gestraf vir moord op vrou
Nicholas Magagula het op die dag van sy skuldigbevinding uit aanhouding by die hof ontsnap. Hy is intussen weer in hegtenis geneem en kon eindelik gevonnis word.
Stompkopkewer kan SA miljarde kos
Indien niks gedoen word nie, sal munisipaliteite in die volgende dekade dalk tot 65 miljoen bome moet verwyder.
Pollock onder bestes in dié posisie
In ’n toetsloopbaan wat tot net 23 wedstryde weens Suid-Afrika se intenasionale sportisolasie beperk is, het Graeme Pollock 2 256 lopies teen ’n gemiddeld van 60,97 aangeteken.
Laerskoolleerders beseer toe bus se band bars
Sowat 50 leerders was die aand op pad huis toe ná ʼn vriendskaplike rugbywedstryd in Hartbeespoort.
Wes-Kaap steun op etiese leierskap
“Jou eie én jou vrou se geldsake en bankstate word alles geoudit om seker te maak dat jy as individu en politieke leier nie by korrupsie betrokke is nie.”
Grafika: Begroting moet polisie, inwoners ‘saambind’
Bheki Cele, minister van polisie, sê in sy begrotingsrede die polisie en gemeenskappe moet al hoe nouer saamwerk om misdaadvlakke te laat daal. Cele het…
Ma, kleuters brand dood in huis
“Ons het Jasmin (2) op die vloer by ’n kamervenster aangetref. Sy was byna onherkenbaar verbrand.”
Wildbedryf omarm datarevolusie
“Dié stelsel sal ons toelaat om naspeurbaarheid te bewys en toegang tot die nodige inligting te kry, sodat ons saam met die wetenskaplike owerheid en die regering om die tafel kan sit.”
Boek van die maand: Pirow Bekker se ‘Beurtelinge’
Daar is elemente van reisbeskrywings, kortverhale, dagboekinskrywings, briewe, aanhalings uit gedigte, gesprekke tussen die skrywer en sy vrou en les bes besinnings oor die letterkunde.
Geraasklag kelder gewilde kuierplek
Dié gewilde dans-en-kuierplek in die ooste van Pretoria het Woensdag aangekondig dat sy deure gaan sluit.
Kinderhospitaal se noodkreet aan departement
“Hoe slaap jy in die nag as jy elke dag werk toe kom en dan misluk in jou taak om basiese gesondheidsorg te verseker vir die mense wat jy behandel?”
Supermodel volgende getuie in Johnny Depp-hofsaak
ʼn Interessante wending word in die opspraakwekkende lastersaak tussen Johnny Depp en sy eksvrou, Amber Heard, verwag.
Wiele2Wiele gesels oor Starlet-tydrenmotor
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Gazoo Racing SA Starlet-tydrenmotor wat bekendgestel is. Hulle gaan ry ook met die Peugeot 208 en die Mazda2.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se kaasresepte
Die jongste episode van “Tiaan Proe” sal kaasliefhebbers se harte vinniger laat klop.
Petrol, diesel of hibried?
Maroela Media het onlangs met drie voertuie gery – ʼn turbopetrol, ʼn turbodiesel en ʼn hibried.
Gedenkdiens vier Aleit Swanepoel se lewe
“Ek is so lief vir jou. Mamma weet jy is in die hemel.”
Tsitsipas: ’n Terugveg-meester
“Ek weier doodeenvoudig net om handdoek in te gooi.”