Herhaaldelike aanvalle op Eskom se werknemers het tot gevolg dat werkers dikwels aan angs, depressie of posttraumatiese stressindroom ly.
Alles vir Donderdag 26 Mei 2022
Valke maak deurbraak in reusebedrogsaak
Eusuf Fehaaz en David Larkan word daarvan beskuldig dat hulle in 2017 die Nywerheidsontwikkelingskorporasie uit sowat R35 miljoen bedrieg het.
Esterhuizen kry toptoekenning in Engeland
“Wat die toekenning selfs meer spesiaal maak, is die feit dat my spanmaats én teenstanders vir my gestem het.”
Eelte op my siel
Ons almal kort iemand wat saam met ʼn mens die volmaan oor die see sien opkom. Iemand wat op ʼn Maandagaand saam met jou lag en gesels om ʼn tafel wat gelaai is met kos en liefde.
Ellen se kletsprogram groet vandag vir oulaas
“Toe ons die program in 2003 begin het, het die iPhone nog nie bestaan nie.”
Chardonnay so ampertjies nie vir SA beskore
Vanjaar word Internasionale Chardonnaydag op 26 Mei gevier. Dié druifsoort is een van die edel-variëteite en hier in Suid-Afrika – deel van die Nuwe Wêreld-wynlande – maak ons wêreldklas-chardonnay in alle style, skryf Maryke Roberts.
Hof hoor Zuma-appèl oor parool nou in Augustus
Groot ontevredenheid het geheers oor Arthur Fraser se destydse besluit as kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD) om Zuma op parool vry te laat.
Baba buite hospitaal gelaat
Die dag oue seuntjie is in net ʼn dun hempie en in ʼn kombersie toegedraai buite die Carolina Hospitaal aangetref.
Vermiste brakkie ná 22 dae tuis
Tania Henkel kon haar oë nie glo toe sy haar tien jaar oue hond langs ʼn vullishoop in Tembisa sien nie.
11 babas sterf in hospitaalbrand
Die jongste tragedie volg ná ʼn string noodlottige voorvalle by openbare gesondheidsfasiliteite in Senegal.
Video: Vyfjarige wonderkind speel Mozart foutloos
ʼn Video van ʼn vyfjarige seun wat ʼn stuk van Mozart voor ʼn gehoor in Italië speel, maak opslae op sosiale media.
Nios nie bekommerd oor aappokke
Die wêreld sit wel nou met die grootste uitbreking van aappokke buite endemiese lande nóg.
Walliese raadslid bedank oor hy nié beroemde Banksy is
Gannon is ʼn kunstenaar, maar sê mense verwag nou van hom om te bewys wie hy nié is nie – en dat dit ʼn onmoontlike ding is om te doen.
Van ernstige besering na Spaanse sewesdroom
“Deur die Here se genade het ek volkome van my nekbesering herstel en ek droom nou daarvan om in die HSBC-sewesreeks te speel.”
Luister: Geopende Deure herdenk Vervolgingsondag
Die eerste Sondag ná Pinkster is wêreldwyd bekend as Vervolgingsondag en Geopende Deure is ʼn stem vir vervolgde gelowiges in meer as 60 lande oor die wêreld heen.
Nuwe vaartuig aan vloot oorhandig
Die eerste van drie hipermoderne patrollievaartuie – wat boonop plaaslik gebou is – is aan die Suid-Afrikaanse Vloot oorhandig. Die vaartuig moet Suid-Afrika se maritieme…
Yamaha Tracer 9 GT – ’n Sport- en toerfiets perfek gemeng
Ek kan hierdie fiets nie hoog genoeg aanprys nie. Dit is ’n ongelooflike gemaklike fiets om mee saam te leef en ek sal baie ver op hierdie fiets kan ry.
Loop lig vir haaie in dié gebiede
ʼn Groot haai is Woensdag in die branders by Secrets Beach in Jeffreysbaai opgemerk.
Franse Ope sorg vir opwindende tweestryde
Die “koning van klei” is nog op koers om sy 14de titel op Roland-Garros te wen en hy sal teen Botic van de Zandschulp in die volgende ronde te staan kom.
Video: Nuwe projek wink vir Snotkop
“Jy is nie sommer net per toeval op hierdie aarde gesit nie. Daar moet ’n rede wees hoekom jy hier is.”