ʼn Nuwe vrees het ons beetgepak. ʼn Onbekende vrees. ʼn Bang-wees-vrees. ʼn Vrees wat ons nie voorheen gehad het nie en ook nie geken het nie. Dit is ʼn vreemde vrees.
Alles vir Donderdag 26 Mei 2022
Resep: Beesstertpotjie
Maak hierdie smullekker beesstertpotjie wanneer jou hart na regte boerekos smag.
SA veearts internasionaal vereer
Dr. Gideon Brückner is die tweede Suid-Afrikaner wat nog ooit hierdie gesogte toekenning ontvang het.
Oud-weermaglid gevonnis ná kind se verkragting
Die staatsaanklaer het die hof gevra om nie van die voorgeskrewe minimum vonnis van lewenslange tronkstraf af te wyk nie, aangesien Fani Pehlelolo Segole nie net as ʼn leier in die gemeenskap gesien is nie, maar ook omdat kinders na hom opgesien het as ʼn vaderfiguur en hy daardie posisie misbruik het.
Rusland sak toe op sleutelstad in Oekraïne
Intussen het die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, teen die Weste uitgevaar omdat hulle glo nie “genoeg doen om Kiëf te help om die oorlog te wen nie”.
Jong meisies verloor als in vloede
“Die seerste is dat ons ʼn troeteldier, onvervangbare familie-erfstukke en albums – van die laaste foto’s wat ons van ons ouers het – verloor het.”
Man vas wat hom as Valke-lid voordoen
ʼn Voorlopige ondersoek dui daarop dat die 52-jarige verdagte wel byna 30 jaar gelede ʼn polisiebeampte was, maar in 1993 uit sy amp bedank het.
Dissipline moet leerders bemagtig en nie onderdruk
Kinders word gesien as gedissiplineerd wanneer hulle tjoepstil bly terwyl hulle op hul stoele agter tafels in netjies rye sit en in boeke skryf. Ek het dit al baie gesien, maar tog laat dit my altyd wonder: is dit regtig dissipline?
25 jaar vir seun wat ma vermoor
Ruan van Heerden was maar net 18 jaar oud toe hy sy ma 36 keer met ʼn mes gesteek het en toe sy aandag op sy pa gerig het.
Gedagte vir die dag: “Kom tog, Here!”
Waarom staan U so ver weg, Here? Waarom trek U U terug in tye van nood? (Psalm 10:1)