’n Veiligheidsbeampte by die lughawe die polisie attent gemaak op die verdagte se handbagasie wat verdag gelyk het. Die verdagte was op pad na Singapoer.
Alles vir Vrydag 27 Mei 2022
Borgtog vir drie wat tender-ondersoekers glo wou omkoop
’n Oos-Kaapse staatsamptenaar en twee sakemanne wat daarvan aangekla word dat hulle ondersoekbeamptes wou omkoop oor ’n polisietender, is op borgtog vrygelaat.
Prominente Sandton-prokureur van seksuele misdrywe verkla
“Ek gaan slaap en word voortdurend gedurende die nag wakker in totale paniek, vrees en angs. Ek het voortdurend terugflitse van [die verdagte] wat my aanval. Elke dag en nag vrees ek vir my lewe.”
Handwerk: Maak ’n mat
Ontwerp en maak jou eie mat. Dit is dalk ʼn tydrowende projek, maar dis heerlik om te voltooi.
Gedagte vir die dag: In die holte van sy hand
Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig. (Psalm 18:17)