Die Blitsbokke speel Sondagmiddag in die kwarteindronde van die Londense sewestoernooi teen Australië nadat hulle die eerste dag onoorwonne afgesluit het.
Lees meerAlles vir Saterdag 28 Mei 2022
Afrikaanses sê aikôna vir Mthethwa
“Ek is dankbaar hier was vandag soveel mense en ek hoop dat die Raad van die ATM die boodskap sal kry van ‘nee, nee, nee’.”
16 sterf toe taxi brand; kind oorleef
’n Sewejarige seuntjie is die enigste oorlewende insittende van die taxi nadat sy ma hom deur ’n venster na buite gedruk het.
Curriebeker: Griekwas skok Vrystaat-Cheetahs
Daar gaan baie vrae oor die Vrystaat-Cheetahs se vertoning in Saterdagmiddag se Curriebeker-wedstryd in Kimberley teen Griekwas gevra word.
Vermoorde onderwyseres se man sterf dae ná skoolskietery
“Hy het hom dood getreur.”
Kuns is gesinsgeskenk vir dié tweeling-kunstenaars
“Ek sien elke nuwe kliënt en projek as ʼn legkaart wat opgelos moet word. Ek hou daarvan om te dink oor hoe ek iets gaan maak.”
Londense sewes: Uitkloprondes wink vir Blitsbokke
Die Blitsbokke het nog net ʼn kragmeting met Kenia (Saterdagmiddag om 17:09) oor.
Wes-Kaapse speaker geskors
“Masizole Mnqasela is die geleentheid gebied om redes te verskaf waarom hy nie geskors moet word nie, wat hy gedoen het.”
OB verskaf redes waarom sy in amp moet aanbly
Adv. Busisiwe Mkhwebane se kantoor sê die OB het haar brief “onder protes” aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur.
Foto’s: Kaapstad deel oorsese skatte
ʼn Mens se hart swel as jou stad as een van die 50 mooiste plekke aangewys word en daar net twee ander Afrika-lande ingesluit word, want kom ons wees eerlik, daar is móói plekke op aarde en ook op ons vasteland.
Hollywood: Chris Pratt word weer pa; Kourtney en Travis hou derde troue
“Ons is so opgewonde om die geboorte van ons tweede dogtertjie, Christina Schwarzenegger Pratt, aan te kondig.”
Kleuter op minder suurstof ná ongeluk by skool
“Marno se ma het vanoggend weer verskriklik gehuil. Sy eet nie. Sy slaap nie.”
Oupa sterf in huisbrand
Die 74-jarige man se kleindogter kon vanoggend uit die brandende huis gered word.
Sewes: Blitsbokke begin op wennoot in Londen
Die Bokke kom om 14:22 teen Ierland te staan.
Verlos van haar verkragter ná skuldigbevinding
“Dit was die dag waarvoor ek my lewe lank gewag het. Dit was ook die dag waarop ek besef het dat ek my ma finaal verloor het,” vertel ’n verkragtingslagoffer van Pretoria.
Gru-ongeluk eis vier van ʼn familie
Paramedici het gisteraand by hul aankoms op die toneel in Durban “’n absolute bloedbad” aangetref.
Vrou van Secunda weer gestraf oor dwelms
Belinda Swart van Secunda is voorheen al gevonnis vir dwelmhandel. Die hof het haar nou ’n “laaste waarskuwing” gegee.
Fase 1 dié naweek; hoë risiko vir nóg beurtkrag
Eskom waarsku nou oor ’n verhoogde risiko van beurtkrag in die komende weke indien sy tekort aan opwekkingskapasiteit voortduur.
Foto’s: Arno Greeff raak verloof
“Dit was omtrent ’n groot storie en spanpoging. Almal moes ’n rol in hierdie movie speel om dit te maak werk,” vertel die akteur oor sy verlowing aan Iluska Nagy.
Driekuns, kaarte en drama op Loftus
Die Blou Bulle het weliswaar met die wedstrydlouere weggestap, maar die Pumas het met vuur en aggressie gespeel.