Die president van die Wêreldbank het aan die Amerikaanse kamer van koophandel gesê dat ʼn wêreldwye resessie nou onvermydelik lyk en dat dit veral stygende kommoditeitspryse weens die oorlog in Oekraïne is wat hiertoe bydra.
Alles vir Saterdag 28 Mei 2022
Dié blikkies gesnipperde tuna onttrek
Kyk uit vir tuna met dié produksiekode.
Landboubedryf in kuberkrakers se visier
Groot kommer heers dat kuberkrakers foute in moderne plaasmasjinerie, wat verantwoordelik is om gewasse te plant en te oes, kan uitbuit.
Talle sterf toe vlamme taxi verswelg
“By die nooddienste se aankoms op die toneel het die brand reeds na ander voertuie versprei en die taxi met al sy insittendes verswelg.”
Gholf: Suid-Afrikaners louwarm oorsee
Dit was een van daardie dae dat die vertonings van die Suid-Afrikaanse gholfspelers wat oorsee aan toernooie deelneem, net genoeg gedoen het om jou aandag te prikkel, maar sonder veel om opgewonde oor te raak.
‘Gee monumente vir die mense’
Die toekoms van erfenisbestuur word ʼn al hoe groter kwessie en daar is kommer dat die geld wat die staat daarvoor bewillig as hefboom gebruik kan word om ʼn instelling te dwing om na die regering se pype te dans.
Gedagte vir die dag: Alles, álles is genade
Hy maak my voete soos dié van ‘n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. (Psalm 18:34)