ʼn Vrou van Kalifornië in die VSA het op $36 000 (sowat R559 000) in ʼn rusbank afgekom wat sy gratis op Craigslist gekry het.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Junie 2022
Musina-buurtwag span snuffelhonde op grens in
“Duke en Hailey gaan waardevolle magsvermenigvuldigers wees in die Musina-buurtwag se optrede om smokkelaars en hul smokkelware vas te trek.”
Video: Gesinspret en sterbelaaide konsert vir Solidariteit Beweging se mylpaal-bestaansjaar
Honderde lede, ondersteuners en werknemers van die Solidariteit Beweging het Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om sy 120ste bestaansjaar te vier.
‘Meerminne’ baljaar in Jhb
“Mermaiding” is ʼn snel groeiende sport wêreldwyd, en nou het Suid-Afrika sy eie skool, die “Merschool”, om vir geesdriftiges die fyner kuns daarvan aan te leer.
‘Eetverslawing dikwels die gevolg van trauma’
“Die veroordeling is groot en die empatie min. Daar word daagliks gediskrimineer teenoor mense wat erg oorgewig is.”
Nadal: Perfeksie op ’n kleibaan
Rafael Nadal het vanmiddag sy 14de titel op Roland-Garros gewen.
Video: ’n Gebed vir die Solidariteit Beweging
Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, het hierdie gebed vir die Solidariteit Beweging geskryf vir die dankdiens op 5 Junie tydens die Solidariteit Beweging se 120-jaar-feesviering.
Beweging vier 120 bestaansjaar met dankbaarheid, genade
“Ons erken vandag die genade wat ons oor geslagte heen ontvang het. Hierdie geleentheid kan slegs met die woorde ‘nederige dankbaarheid’ en ‘genade’ opgesom word, want dít is wat ons oor 120 jaar van God ontvang het.”
Kyk: 3D-drukker bied oplossing vir behuisingskrisis
Dié projek, ʼn eerste vir Suid-Afrika, sal laekostebehuising goedkoper én vinniger kan verskaf, sê Attie Retief.
Einde wink vir staking by Sibanye-Stillwater
Boonop sal werknemers in dié kategorieë ʼn eenmalige “swaarkrytoelaag” van R3 000 ontvang.
Vrou in luukse landgoed vermoor
Sake van moord en poging tot moord word ondersoek nadat ʼn 79-jarige vrou vermoor en haar man beseer is in ʼn huis in die luukse Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai.
MotoGP: Brad Binder 8ste, broer Darryn 12de
Ai, as Brad Binder maar net beter in kwalifisering vir MotoGP-renne kon vaar.
Ouers dan gevonnis vir kindermishandeling
Die dogtertjie het 31 frakture opgedoen weens aanrandings wat by minstens vyf geleenthede toegedien is.
Internasionale oorsig: ‘Die pandemie is verby’
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die afgelope week weer gesê dat hy nog nie gereed is om die einde van die Covid-19-pandemie aan te kondig nie. In werklikheid is dit egter duidelik dat min mense wêreldwyd nog Covid-19 as ʼn pandemie beskou.
Foto’s: Queen, SA komponis én Paddington Bear by jubileumkonsert te sien
Die BBC Platinum Concert het afgeskop met ʼn viering van die koningin se liefde vir humor – toe sy in ʼn vooraf verfilmde skets ’n pot tee met Paddington Bear gedeel het.
Kyk: Agterblad-span raak opgewonde oor F1
Sergio “Checo” Perez het sy eerste oorwinning in Monaco losgelaan; ’n stand van sake wat die F1-wêreld laat wonder of dié Red Bull-renjaer dalk ook met die kampioenskaptitel kan wegjaag.
Kuier in Nagkantoor: Daar was altyd joligheid om Dana Niehaus
Om oor Dana Niehaus te gesels, moet ʼn mens heel eerste by Danie Niehaus, sy talentvolle musikantseun, aanklop.
Smith sorg vir Bulls-vreugde
“Ek hoop van harte dat Chris Smith nog meer geleenthede sal kry om te speel, want ek glo hy kan ’n lang pad in Suid-Afrikaanse rugby stap,” het die Pumas se Marius van Rensburg in ’n destydse onderhoud met Maroela Media gesê.
Tientalle dood ná brand, ontploffing
Die dodetal sal na verwagting verder styg, met meer as 300 mense wat ernstig beseer is tydens die voorval.
Ses dood ná motor in ongelukstoneel inploeg
“ʼn Motor wat in die teenoorgestelde rigting gery het, het teen die wrakke van die bus en trekker vasgery.”