Dit het by ʼn tak van Iran se grootste bank plaasgevind.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Junie 2022
Optrede geëis ná zama-zamas werker vermoor
Onwettige mynwerkers het Maandagaand ʼn werker tydens gewone herstelwerk aan kragkabels geskiet en vermoor.
Man oor vrou se aanranding gevonnis
Kringtelevisie-beeldmateriaal het gewys hoe Jaco Swart sy vrou in 2018 slaan, stamp en skop.
Ryanair se Afrikaans-toets: Kern van probleem is vervalste SA-paspoorte
“Die wortel van die probleem is dus die Suid-Afrikaanse regering wat klaarblyklik nie streng genoeg prosesse in plek gestel het om die integriteit van Suid-Afrikaanse paspoorte te verseker nie.”
Koperkabel van byna R15 miljoen teruggevind
Twee uitlanders is in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Ompaaie
Vra die Here vir wysheid sodat jy die beste manier sal vind.
‘Boer soek ’n vrou’-paartjie word pienkvoet ryker
“Ons is baie, baie opgewonde. Dis een van ons grootste wense wat waar word. Ons kan nie wag om die kleinding te ontmoet nie.”
Boetiekbiere weer by Pta-fees te proe
Op Saterdag 18 Junie is die Capital Craft-bierfees terug by die Pretoria Botaniese Tuin en twee Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen.
Lesersbrief: Jy is die probleem!
As deel van die narratief is almal skuldig en die professor sê onomwonde “die reputasieskade vir Stellenbosch Universiteit is enorm”.
VW se jongste sportnuts gaan die koppe laat draai
Die nuwe Volkswagen Taigo lê tussen die T-Cross en T-Roc.
Ekonomie weer op pre-pandemie-vlak
Die jaar het goed weggespring en die ekonomie het in die eerste kwartaal met 1,9% gegroei.
“Mallemeule moet sluit” – petisie
Volgens die petisie moet die FreeFall-valtoring afgebreek word en ʼn gedenkteken van Sampson in die plek daarvan opgerig word.
Kragnetwerk trek weer swaar
Eskom beplan nie in dié stadium enige beurtkrag vir Dinsdag nie, máár…
Stem en wen: Help kies Maroela se Herfsbruid
Help ons om Maroela se Herfsbruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Video van pikkewyne wat skoenlapper jaag steel die harte
Die video is reeds byna 6 miljoen keer gekyk.
Wat is outonomie?
Dit is dus sinoniem met selfstandigheid, selfbeskikking, die vryheid om besluite te neem en die reg om self wette te maak.
‘Afrikaans is Groot’ uiteindelik terug op die planke
“Dis tyd om huis toe te kom. Dis tyd dat mense weer bymekaar kom vir ’n lekker konsert.”
Plan gemaak met Comair-passasiers
Comair sê hy doen alles moontlik om die ontwrigting vir passasiers te verminder.
‘Polisie doen te min aan Eskom-bedrog’
André de Ruyter het ook kaalvuis onder plaaslike munisipaliteite ingeklim wat “buitensporige winsmarges” op kragtariewe plaas.
Wag oorleef skokkende aanval
“Die mate van geweld wat gebruik is, is mal.”