Die sterwende pasiënt se besittings is ook gesteel.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Junie 2022
Nuwe regter vir hoogste hof
Die Regterlike Dienstekommissie het verskeie onderhoude gevoer voordat hulle eindelik die name van vier regters vir aanbeveling aan Ramaphosa voorgelê het.
Ramaphosa by OB verkla ná diefstal op plaas
Ramaphosa word nou daarvan beskuldig dat hy die etiese kode van uitvoerende beamptes oortree het.
Motor ploeg deur skare in Berlyn
’n Silwer Renault Clio het eers ’n groep tieners getref voordat dit in ’n winkel ingeploeg het.
Minister weier glo petisie oor Taalmonument
Minister Nathi Mthethwa se kantoor hou voet by stuk hy het nooit ’n naamsverandering voorgestel nie.
ToekomsVenster: Afdraaipaaie
Dit is die verkeerde pad en die bestemming is verdag. Kom terug na die gebaande weë.
Onderwyser op pad skool toe geskiet
Die aanvallers het glo gevlug nadat hulle op die onderwyser losgebrand het.
Hykie Berg gaan pa word op 44
“Dis die groot nuus mense, die Bergs kry nog ’n baba!”
Nasionale betoging ‘onwaarskynlik’
AfriForum moedig motoriste aan om steeds alternatiewe roetes te beplan indien hulle Vrydag moet reis.
Breinbesering eis bokser ná geveg
In ʼn video kan gesien word hoe Simiso Buthelezi gedisoriënteerd voorkom en in die lug boks voordat die geveg gestop word.
Afslagdiesel geen invloed op voedselpryse
Hoe gaan die rabat die res van die landbousektore soos vee, vrugte en pluimvee bevoordeel, wat ook aan pryse buite hul beheer onderwerp is?
kykNET Buite Ekspo op pad binneland toe
Ná ʼn uiters suksesvolle Wes-Kaapse uitstalling word die kykNET Buite Ekspo vandeesmaand ook in Limpopo aangebied.
SA swemmers kan medaljes in Birmingham jag
Tatjana Schoenmaker, Chad le Clos en Matthew Sates is van die groot name wat by Suid-Afrika se swemspan vir die Statebondspele ingesluit is.
Webinaar bekyk jongste tendense in die aanlyn leefwêreld van kinders
“Nou meer as ooit moet ons as ouers, ons blindekol konfronteer wanneer dit by ons eie kinders kom en besef ons kinders is betrokke in ʼn wêreld waar pornografie oral beskikbaar is en sekskletse modieus is.”
Inbrake op Pinnacle Point nou ook ondersoek
Kort nadat Marietha Willemse op die luukse Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai vermoor is, is twee inbrake op dié landgoed aangemeld.
Eietydse sprokie wen PEN se Afrikaans-skryfkompetisie
“Dié handvol inskrywings het met hul eerlikheid en deernis in al drie lesers se gedagtes en gemoed bly vassteek.”
Donkies baat by Eseltjiesrus Boekefees
Die algehele opbrengs van hierdie geleentheid word aangewend om bejaarde en verwaarloosde donkies wat uit haglike omstandighede gered is, te versorg.
Boekresensie: My Stasie Straat Kombuis
“Nie net het ek die kommentaar en anekdotes geniet wat sjef Mynhardt bo-aan elke resep lewer nie, maar ek hou veral van die beskrywende name van die geregte.”
Man uit hospitaal ná landgoed-aanval
Al ly die 86-jarige wewenaar aan Alzheimer se siekte, begryp hy dat sy geliefde vrou nie meer met hom is nie.
Marizanne, Lenize op pad na Statebond
’n Voorlopige spanlys vir die komende Statebondspele is vandag bekendgemaak met die netbal- en vrouekrieketspan wat die Suid-Afrikaanse aanslag kan lei.