Matriek… is moeilik én stresvol maar hierdie druk moet as ʼn voordeel, nie ʼn nadeel gesien word nie, skryf Andre van Graan, ʼn matriekleerling aan Helpmekaar Kollege.
Alles vir Donderdag 9 Junie 2022
Polisie skiet ‘blouligrowers’ dood
Die verdagtes word verbind met kapings en gewapende rooftogte in die noordelike voorstede van Johannesburg.
Lesersbrief: Wanneer die dag kom
Toe het sy ou lyf pap geraak in my arms, en op die koue staaltafel het ek hom neergelê. Met ʼn swaar hart het ek snikkend huis toe gery.
Oorsprong van ‘vroteier-reuk’ oor Gauteng ondersoek
“Dit is moontlik dat ons tans met ʼn oorgrensbesoedelingsprobleem sit.”
Lisensiesentrums in Pretoria sukkel weens eNatis-stelselfout
Motoriste in Pretoria kan moontlik Donderdag probleme ervaar met aansoeke vir bestuurslisensies en voertuigregistrasies.
Nuwe grimering vir Ford se EcoSport
Ford het nou die jongste lid van sy EcoSport-reeks bekend gestel – die EcoSport Active.
Bestryders spook deurnag met brand op wynlandgoed
Twee brandbestryders is verlede nag beseer toe ’n watertenker by ’n wal afgerol het.
Pantser jou beursie, want nog rentekoersverhogings kom
Die verwagte styging van 100 basispunte beteken kopers sal ʼn ekstra R500 tot R1 000 moet begroot vir ʼn huislening van tussen R750 000 en R1,5 miljoen.
Perez kan Azerbeidjan-titel verdedig
“Sergio Perez het ’n wonderlike aanloop tot die seisoen, maar wanneer daar oor suiwer spoed gepraat word, is Max Verstappen gewoonlik die vinniger een.”
Ramaphosa hoef (nog nie) opsy te staan – Mabuza
“As hulle die president wil aankla, sal hulle dit op die regte tyd doen.”
Seun met ma se opgekapte liggaam betrap
Polisiebeamptes het Dinsdag om 09:00 ʼn oproep ontvang dat menslike liggaamsdele in ʼn motorhuis in Riverside in die Vrystaat gevind is.
Man en sy hond het om die wêreld gestap
Hulle het binne sewe jaar sowat 45 000 km afgelê en 38 lande besoek.
Fietsryer se moordenaar 15 jaar later gevonnis
Die Valke het ’n groot deurbraak gemaak toe hulle Ronnie Mafika Nkosi in Oktober 2020 in verband met Van Wyk se moord in hegtenis geneem het.
Onderwyser by private skool verkrag glo leerder
Die leerder wou glo vir die onderwyser ’n PlayStation koop om die aanranding stop te sit.
Vermeende ontvoerders vas
ʼn Sakeman wat verlede week glo by sy sakeperseel in Pretoria ontvoer is, is ook gered.
Leon van Nierop se resensie: A Perfect Pairing
Hierdie huppelspring romantiese kaperjolle sal veral in vroue se smaak val.
Groot kommer ná nóg ʼn sterfte by Kusalethu-myn
Die voorval kom sowat ʼn maand nadat vier werkers dood is in ʼn modderstorting by dieselfde myn.
Leon van Nierop se resensie: Top Gun: Maverick
Manne is nog manne en die avonture meer onmoontlik en lewensgevaarlik as tevore.
Skenking gaan verskil vir kinderhuis maak
Die trots Afrikaanse versekeringsmaatskappy Virseker het die President Kruger-kinderhuis vandeesweek met ʼn skenking van R50 000 verras.
Proteas beklink reeks in Ierland
Die Suid-Afrikaners het die Iere tot slegs 104 lopies beperk, waarna hulle die wenlopies reeds in die 14de boulbeurt geslaan het.