Die ongeluk het 53 lewens geëis: rugbyspelers, ondersteuners en tennisspelers wat na die Paarl gereis het vir ʼn dag van sport.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Junie 2022
Noordwes-SAPD spandeer miljoene aan vervalle geboue
Die SAPD in Noordwes spandeer ongeveer R54 miljoen per jaar aan die gehuurde eiendomme.
Mislukte huurmoord: Modack se lyfwag ook in hof
Moegamat Ziyaad Poole is op die klagstaat bygevoeg vir die mislukte huurmoordpoging op die vooraanstaande Kaapse prokureur William Booth.
FAK vereer ‘SA se eie Leonard Cohen’
“Ek het as kind deur die FAK-sangbundel geblaai en om nou deur so ʼn merkwaardige instansie vereer te word vir my klein bydrae is ʼn reusevoorreg.”
Pediater terug by die werk ná ope brief
Dr. Tim de Maayer is verlede maand voorlopig geskors ná ʼn ope brief oor skokkende omstandighede by die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal (RMMCH).
ToekomsVenster: God se paaie
Die Here nooi ons uit om terug te kom en Hom vir ʼn nuwe toekoms te vertrou.
President sê Afrikaanse Taalmuseum se naam sal nie verander nie
“Dit is goed dat die ANC rede gesien het en dat hul ideologiese haat vir Afrikaans nie in hierdie verband op die Afrikaanse Taalmonument (ATM) en Afrikaanssprekendes afgedwing sal word nie.”
Video: Gehalte teenoor hoeveelheid, plek vir albei in jou kas
Klere van ʼn goeie gehalte hou natuurlik langer en beteken beter waarde vir geld vir elke keer wat jy dit dra, maar wat as jy vinnig verveeld raak?
Blou bloed en ander uitdrukkings
Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.
Man beskadig Uber in woedebui
Frederik van der Merwe sal nou derduisende rande moet uithaal om die skade aan sy motor reg te maak.
Vermoorde egpaar se dogter dekades later gevind
Die destydse babadogtertjie – wat oor die jare bloot as baba Holly bekend gestaan het – is nou ’n 42-jarige volwasse vrou.
Agterblad: Kan 2 SA spanne finaal haal?
Oudskeidsregter Jéan de Wet kom gesels saam met die Agterblad-span oor die naweek se halfeindstryde in die Verenigde Rugbykampioenskap.
Schwartzel swaai die septer in LIV-reeks
Die 48 spelers het hul spel in vyf uur afgehandel en die eerste dag van dié nuwe gholfreeks is nou amptelik in die boeke, met twee Suid-Afrikaners wat aan die einde van die dag boaan die puntelys staan.
Pogings tot plundertogte, betogings plek-plek aangemeld
Geen onwettige bedrywighede Vrydag hou skynbaar verband met die gerugte dat ʼn nasionale betoging (#nationalshutdown) vir vandag beplan is nie.
Beleid oor kaderontplooiing draai nou in hof
Die DA sê hy verklaar met dié hofstukke oorlog teen die ANC en sy kaders.
Ongenooide gas ontwrig Britney Spears-troue
In die Instagram-uitsending het Alexander ʼn paar goed kwytgeraak, onder meer dat Spears sy “eerste en enigste vrou” is.
Bulls moet vuur met vuur beveg
“Wen of verloor, Leinster moet weet dat die Bulls in die omtrek was.”
Parlement mag voortgaan met mosie teen OB
Die regter het Vrydag bevind die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, se aansoek “skiet tekort” aan die vereistes vir ’n interdik teen die mosie.
Die ANC se gebrekkige meetstok
Een van die redes waarom ʼn mens iets meet, is om prestasie of vordering te bepaal en daarom is dit vir enige onderneming van uiterste belang. Ek reken die ANC gebruik ʼn gebrekkige meetstok en juis daarom ervaar ons elke dag gebrekkige resultate sonder enige prestasie of vordering.
Manne: Maak tyd vir dié toetse
In Junie vier ons nie net Vadersdag nie, maar dié maand val die kollig ook op manlike gesondheid – die ideale geleentheid om ons ore te spits vir broodnodige gesondheidstoetse wat elke man gereeld moet laat doen.