“Ons was in die moeilikheid, maar Heinrich Klaasen se beurt was uit die boonste rakke.”
Lees meerAlles vir Sondag 12 Junie 2022
Video: Sonja vier vanjaar meer as net ’n mylpaalverjaarsdag
“Mense is jou spieëls en verhoudings is jou leraars. Seerkry en foute het my die mens gemaak wat ek vandag is.”
Klein Marno wakker ná glyplank-tragedie
Marno Muller het einde verlede maand op ʼn glyplank by sy kleuterskool aan die toutjies van sy baadjie gewurg.
Mimi Coertse vier haar 90ste verjaarsdag
“Mimi Coertse het my geleer hoe mooi Afrikaans kan wees.”
‘Energiedrankie-pa’ sterf in hospitaal
Die Gautengse pa wat daarvan verdink is dat hy sy seuns se energiedrankies vergiftig het, het in ’n hospitaal onder polisiebewaking gesterf.
Huise verwoes in Somerset-Wes-brand
Verskeie spanne is Sondagmiddag steeds besig om die brand wat Woensdag op die Lourensford-landgoed ontstaan het, te bestry.
Red Bull laat die vonkelwynproppe klap
Max Verstappen en Sergio Perez het eerste en tweede oor die eindstreep in Azerbeidjan gejaag nadat die Ferrari-renjaers weer eens die wind van voor gekry het.
Kaapstad-landmerk kry nuwe tuiste
Die Cape Wheel sal na verwagting in November weer bedrywighede hervat.
Veiligheidswagte verdink van rooftog
“Daar is bevind dat die verdagtes boonop hulle amptelike vuurwapens tydens die rooftog gebruik het.”
Pretoria FM toets openbare steun vir landswye uitsendings
“Die onafhanklike kommunikasie-owerheid (Okosa) kan slegs genader word om lisensies in verdere gebiede uit te reik indien daar bewese steun in die betrokke gemeenskappe aangetoon word.”
Inwoners bekommerd oor ontwikkelings in Pta-Oos
Inwoners is bekommerd dat beplande ontwikkelings in Wingatepark en Moreletapark hul veiligheid, eiendomswaarde en natuurlewe kan bedreig.
Armand Aucamp: ‘Ek wil weet waarom karakters doen wat hulle doen’
Armand Aucamp het reeds heerlik nesgeskop in die harte en nou ook slimfone van mense oor Suid-Afrika heen.
Luister: Jy is ‘meer as jou seerkry’
“Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef – en selfs sterker wees.”
R40 miljoen geoormerk om Kaapstad-infrastruktuur te beskerm
Die Kaapstad-munisipaliteit het ongeveer R40 miljoen geoormerk in die stryd teen vandale wat noodsaaklike elektrisiteitsinfrastruktuur teiken.
Wêreldrekord vir man wat byna 130 kg met een vinger optel
Die 48-jarige Steve Keeler het die gewig met sy middelvinger opgetel en vir agt sekondes lank vasgehou.
Boer Johan kry sy vrou
Boer Johan Lombard van die immergewilde kykNET-maatsoekreeks ‘Boer soek ʼn vrou’ het dié naweek die groot vraag gevra aan sy droomvrou.
Internasionale oorsig: Omgekrapte VSA kiesers voorspel niks goed vir Demokrate
Peilings voorspel dat die Demokrate, wat die afgelope paar jaar skerp na links beweeg het, in November ’n ernstige loesing in die gesig staar.
Krieket: Hou Boucher in die saal
Boucher was in sy speeldae een van die beste kolwer/paaltjiewagters, indien nie die heel beste nie.
La Niña-klimaatsiklus kan tot 2023 voortduur
Die effek het ʼn grootskaalse invloed op weer om die wêreld heen.
Duisende skape verdrink toe skip sink
“Daar was 15 800 skape aan boord – baie meer as die beperking vir die skip.”