“Sy het 24 stemme uitgebring; 12 vir die munisipale verkiesings en 12 vir die wyksverkiesings en dit in die betrokke bokse geplaas.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Junie 2022
Petisie oor brandstofpryse aan ministers oorhandig
Meer as 130 000 Suid-Afrikaners het die DA se brief aan ministers Enoch Godongwana en Gwede Mantashe onderteken.
Tabakboere verwelkom uitspraak in appèlhof teen Dlamini-Zuma
“Die finansiële skade wat tabakboere egter gely het kan moeilik oorkom word. Tabakproduserende distrikte het groot werksverliese getoon en duisende gesinne is van ’n inkomste ontneem.”
Skoolbus beland in sloot
“Dit is ʼn wonderwerk dat die beserings só gering was.”
Kaapstad-spanne staan bont ná reën
Dit is die eerste behoorlike reën vir die winterseisoen.
ToekomsVenster: Dit is nooit te laat
Hou op verskonings maak. Dit is nog nie te laat dat iets, hoe gering ook al, van jou lewensdroom verwesenlik kan word nie.
Comair se likwidasie toegestaan
Luidens hofstukke is die likwidasie nodig vir Comair om sy vloot vliegtuie, ter waarde van sowat R3,5 miljard, tot voordeel van sy krediteure te bewaar.
Politikus dalk privaat vervolg ná ‘aanranding’
Senior aanklaers het glo aan sers. Lizzy Mojapelo gesê die saak is problematies omdat die verdagte ʼn persoon met ʼn baie hoë profiel is.
Kragnetwerk sukkel (weer)
Die kragnetwerk sal vanaand en oor die volgende paar swaar trek.
‘Seinfeld’-akteur sterf
“Een van die grotes. Dit was ’n eer om saam met jou aan ‘Zodiac’ te kon werk.”
Kaapse radiostasie samel kos, komberse in
Dié jaar se projek vind in Junie plaas en beoog om nog meer kos en komberse as voorheen in te samel.
Goeie daad maak deure vir student oop
Swart het begin om ekstra wiskundeklasse te gee, terwyl hy sy kursus voortgesit het, om ʼn ekstra geldjie bymekaar te skraap om sy studies te help finansier.
Beendere toe dié van vermiste seun
Die agtjarige Tlotso Mogomotsi Moilwe van Mogwase in Noordwes is verlede jaar op Kersdag vir die laaste leer lewend gesien.
Kragonderbrekings nou ook Australiërs se voorland
Die nuutverkose Australiese premier, Anthony Albanese, blameer die vorige regering vir die land se energiekrisis.
Rafa kan Wimbledon wen, meen oom Toni
Rafael Nadal het gister op ’n grasbaan in Majorka geoefen en behoort teen die einde van die week ’n amptelike besluit oor sy Wimbledon-deelname te maak.
‘Brand ook nuttig in natuurreservaat’
Die brand het skade aan die reservaat se plantegroei en infrastruktuur gerig, maar die bestuur sê dit is nie noodwendig slegte nuus nie.
Swaar straf wink vir Swart namate klagte ophoop
Nóg drie klagte van bedrog teen Jaco Swart het onder Maroela Media se aandag gekom.
Wat is die situasie met outonomie in Suid-Afrika?
Die regerende ANC volg ʼn beleid van sentralisasie en wil juis wegdoen met spesifieke etniese belange, ten spyte van sporadiese lof vir “diversiteit”. Suid-Afrika se Grondwet het wel twee artikels wat iets oor gemeenskappe en selfbeskikking sê.
Bela-wetgewing torring aan skikking van 1994
Skoolbeheerliggame se uitgebreide bevoegdhede was dus ʼn belangrike deel van die 1994-skikking. En dit is wat met die Bela-wetgewing verander word.
Video: Eend speel wegkruipertjie met tier
ʼn Video van ‘n eend wat wegkruipertjie speel met ʼn tier is baie gewild op sosiale media.