“Die aanvaarding van die wetsontwerp sal beteken dat openbare skole sal teruggaan om weer staatskole te word, waar ʼn gemeenskap bykans geen insae in die onderwys en bestuur van sy skool of sy kinders sal hê nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Junie 2022
‘Ontvoerde’ kind teruggevind
Die pa is onder die indruk geplaas dat sy dogter Dinsdagmiddag deur ʼn sindikaat in KwaZulu-Natal ontvoer is.
Optrede geëis teen stakende vragmotorbestuurders by Bloemhof
“Die ekonomiese skade wat aangerig word deur hierdie onwettige optrede is enorm. Graan en vars produkte van boere kan nie die markte bereik nie en ander bedrywe in die handel word eweneens nadelig geraak.”
OG-verslag wys op verval, wanbestuur van ANC-munisipaliteite
Die Wes-Kaap verteenwoordig 53,6% (altesaam 22 munisipaliteite) van alle skoon oudits in die land.
Soektog na vermiste motorfietsryer eindig tragies
Die liggaam van die vermiste motorfietsryer Nicholas Klingelhoeffer (37) is Woensdag gevind.
Koop een van dié 7 boeke vir Vadersdag
Hier is sewe voorstelle vir boeke waarmee jy die pa, oupa of man in jou lewe hierdie Vadersdag kan bederf.
Fraser vergader met Valke oor Ramaphosa
Fraser het nou bykomende inligting aan die Valke verskaf oor die meer as $4 miljoen wat na bewering in 2020 op pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas Phala Phala in Limpopo gesteel is.
ToekomsVenster: SA se kinders, ons verantwoordelikheid
Waarom bly ons stil daaroor? Hoekom wil ons nie betrokke raak nie? Wat sou gebeur as ons daardie kind was?
Is jy gereed vir ʼn ‘Squid Game’-uitdaging?
“Daar is baie op die spel, maar in hierdie wedstryd is die ergste lot om met leë hande huis toe te gaan.”
Beraad oor aappokke kom
Die Europese Unie het byna 110 000 dosisse entstof gekoop om die uitbreking te takel.
Luister: kykNET Buite Ekspo heerlike uitstappie vir hele gesin
Drie gelukkige gesinne staan ook die kans om dagbesoekerskaartjies vir die ekspo te wen.
Hof gee Maluti-a-Phofung weer dwarsklap oor krag
Die munisipaliteit het hom nie gesteur aan die dispute wat inwoners verklaar het nie en het sonder behoorlike kennisgewing hulle krag afgesny. Die hooggeregshof het boonop bevind rekeninge wat wel uitgestuur word, is hopeloos verwarrend.
VRK: ‘Ons kon nie vir ’n beter begin vra’
Daar is twee Suid-Afrikaanse spanne in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap en volgens Kobus Wiese sluk ondersteuners van Europese rugby maar swaar aan dié brokkie inligting.
Dringende ingryping by maatskaplike ontwikkeling geëis
Solidariteit se maatskaplikewerkersnetwerk sê dis onmoontlik om doeltreffend na kinders en ander slagoffers om te sien as die departement nie ʼn ondersteunende raamwerk bied nie.
Verbruikers gewaarsku: 13 babas dood in babawiegie
Die sterftes het gebeur toe die babas in dié wiegies aan die slaap geraak het.
Kommer, kritiek oor lening by Wêreldbank
Die DA sê die lening van R7,6 miljard is ʼn teken van die regering se toenemende desperaatheid om ʼn onvolhoubare ekonomiese situasie te finansier, maar die ekonoom Dawie Roodt stem nie saam nie.
Ma se geen-geskenke-reël vir partytjie laat ander ouers frons
Die vrou het ʼn debat ontketen toe sy die 25 maatjies verbied het om enige geskenke te bring.
Stad beroof haweloses van komberse
Munisipale amptenare het glo haweloses se identiteitsdokumente, medikasie, geboortesertifikate en kwalifikasies “voor hul oë” vernietig.
Wiele2Wiele ry met Volvo se XC60-intreemodel
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels die span oor Suzuki wat sy nuwe Baleno bekendgestel het en Ford se EcoSport Active. Hulle gaan ry ook met Volvo se XC60 B5 -intreemodel.
Absa gekap oor ‘rassistiese’ kriteria
Die bank vereis onder meer dat ondernemings wat aansoek doen om ’n lening minstens 51% in swart besit moet wees.