Die blou Hyundai i20 is oortrek met koeëlgate langs die pad teen ’n palissadeheining naby Olifantsfontein- en Allanweg aangetref.
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Junie 2022
Werklose jonges steeds grootste kopseer – Ramaphosa
Die regering gaan dit nou makliker én goedkoper maak vir jongmense om die staatsdiens te betree.
N3 by Van Reenenspas eindelik oopgestel
Die Padvragvereniging pleit in ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa: “Neem die bestuurders wat medepligtig is aan hierdie optrede in hegtenis.”
ToekomsVenster: Terug kerk toe
Het jy al teruggekeer na die erediens op ʼn Sondag? God wag daar vir jou.
Luister: Plaaslik geanker, maar vir die hele wêreld toegerus
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels in hierdie episode oor die groter prentjie van ons skole se kultuur.
Matie sterf op hokkieveld
“Jessica Matthews is onverwags oorlede terwyl sy haar passie uitgeleef het.”
Revlon doen aansoek om sakeredding
Die Amerikaanse skoonheidshuis het van Januarie tot Maart ʼn netto verlies van $67 miljoen aangemeld.
Ducati Supersport 950 – Italiaanse skouperd
My eerste kennismaking met die Ducati Supersport was in 2017.
Kieswetter ‘g’n direkteur’ van Ramaphosa se maatskappye
Die inkomstediens hou vol sy kommissaris het nié ʼn oproep van pres. Ramaphosa ontvang soos daar beweer word nie.
Wat gebeur as jy ʼn rower in jou huis doodskiet?
Dit is belangrik om te verstaan wat jy kan en mag doen om ʼn aanval op jou en jou gesin te voorkom, sê Ian Cameron.
NWU-student dood in koshuiskamer gevind
Die 21-jarige manstudent aan die NWU (Mafikeng-kampus) se ouers kon hom nie oor die naweek in die hande kry nie.
Van ope brief tot waarskuwingsbrief vir pediater
“Wat nou met dr. De Maayer gebeur, is niks meer as ʼn wraaksugtige poging van hospitaalowerhede om ʼn kritikus van hul swak administrasie stil te maak nie.”
Video: Maroela Media bederf Engelse dogtertjie wat volhou sy is Afrikaans
Maroela Media het besluit om klein Indya met haar ontdekkingsreis van Afrikaans te help deur vir haar ʼn eg Afrikaanse geskenkpakkie te stuur.
Leserbrief: Ek is maar net ʼn onderwyser
Onderwys is mos net ʼn “halfdagwerk”, maar hulle is nie bewus van alles wat agter die skerms gebeur nie.
Vrijheidsreis, meer as net ʼn museum vir die Voortrekkermonument
Die vraag is nie net wat leer Afrikaners uit die Voortrekkers se vryheidsreis vir ons eietydse vryheidsreis nie, maar waartoe inspireer die Voortrekkers se geloof en prestasies Afrikaners vandag?
‘30 jaar’, hoor afgetrede prokureur se moordenaars
Hans Wessels is verlede jaar in sy vakansiehuis op Kleinmond in die Wes-Kaap vermoor. Sy twee moordenaars het met hul inhegtenisneming sy klere gedra.
Een dood, twee vas ná gepeuter met Transnet-pypleidings
Veiligheidsbeamptes het ontdek dat ’n blokklep op die pypleiding met houtblokke oopgemaak is. Die liggaam van ’n man is nie ver daarvandaan aangetref.
Foto’s: Sielerus in Ramsgate se stokou seehuis
Op pad soontoe staan ek eers stil by die ʼn bordjie wat verklaar dat dié huis, genaamd Whaleback Cottage, die oudste vakansiehuis in Ramsgate is. Die huis kry sy naam van die reuserots wat reg voor die eiendom staan en soos die rug van ʼn walvis lyk wat in die water dobber.
N3 by Van Reenenspas tot stilstand gedwing
Motoriste word nou aangeraai om dié roete te vermy.
Dís dalk hoekom ma’s moor
Kenners wys daarop dat daar dikwels ’n aanloop tot die moord is – verskeie faktore wat eindelik ’n ma oor die randjie stoot.