Die lande het hul “kommer oor die humanitêre situasie in en om Oekraïne bespreek” en besluit om internasionale agentskappe te ondersteun in hul pogings om humanitêre hulp te verleen.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Junie 2022
Winkelier in sop ná hy voorskrifmedisyne verkoop
Die betrokke winkeleienaar het na bewering voorskrifmedikasie sonder ʼn geldige lisensie aan die publiek verkoop.
Pta-skole wys hulle gee om vir gemeenskap
“Baie van ons dink ons moet ʼn hospitaal bou om ʼn verskil te kan maak, maar die verskil maak begin die oomblik wanneer iemand iets uitkies wat vir iemand anders die wêreld kan beteken.”
Nog dele van Johannesburg sonder water in soeke na seun
Tot dusver was daar nog geen teken van klein Khayalethu Magadla nie, maar dié spanne is daartoe verbind om berusting vir die vermiste sesjarige se familie te bring.
Woon dié musiekuitvoerings eersdaags by
Klassieke musiek-entoesiaste kan uitsien na konserte van Vox Chamber Choir, Unison Voices en Moment Beleggings Aardklop Aubade, asook ʼn spesiale verjaarsdagkonsert vir Mimi Coertse.
ToekomsVenster: God se beloftes is oorvloedig en geloofwaardig
Die Woord van die Here is ryk aan beloftes.
Dag Zero wink vir Nelson Mandelabaai
Die Oos-Kaapse munisipaliteit spook om waterverbruik onder beheer te bring voordat een van sy damme binne die volgende vyf dae leegloop.
Boere se stryd: ‘Ek het klaar alles verloor’
Verskeie boere het die afgelope ruk beweer die Landbank betoon geen genade aan boere wat in die moeilikheid beland nie en is glo ook nie bereid om hulle tegemoet te kom nie.
Deurbraak in vuurwapenbeheer in Amerika
“Hierdie tweeparty-wetsontwerp sal help om alle Amerikaners te beskerm,” het pres. Joe Biden gesê ná ʼn suksesvolle senaatstem oor ʼn voorgestelde wetsontwerp vir vuurwapenveiligheid.
Woestynren in Upington ’n kaartjie Dakar toe
Die Woestynren bied renjaers die geleentheid om ʼn gratis inskrywing tot die Dakar te kry.
Groblersdal-man ‘veiliger in tronk’ – staat
Pretorius is glo in aanhouding aangerand en vrees dat hy weer aangerand sal word weens die aandag wat sy saak van die media ontvang.
Bek-en-klou gʼn ‘goed bestuur’, sê boere
“Dit gaan oor doeltreffende beheer en die staat gooi net sy hande in die lug. Die staat het al die mag; dit is sý verantwoordelikheid om hierdie siektes te beheer.”
Groot verwoesting ná brand op Kaapse plaas
Die brand – wat vermoedelik opsetlik gestig is – het toerusting, trekkers en masjinerie vernietig.
Wawrinka sê ook Nadal kan Wimbledon wen
“Rafa was maar Rafa,” het Stan Wawrinka geskerts nadat hy in ’n opwarmingswedstryd teen die Spanjaard verloor het.
Departement sê aikona vir ‘sampioenbiltong’, ‘vleislose frikkadelle’
Die organisasie ProVeg Suid-Afrika het die stap as ʼn “oorlog teen plantgebaseerde produkte” bestempel.
ʼn Boeiende blik op media en politiek
Deur die jare is verskeie rolprente uitgereik waarin daar op die media gefokus is en kykers ʼn blik agter die skerms gekry het van die uitdagings waarmee joernaliste te kampe het.
Lesersbrief: Bela-wet sal kwaliteit onderwys beëindig
As dit onveranderd goedgekeur word, gaan dit die grootste verandering in Suid-Afrikaanse onderwys wees sedert 1996.
‘Ons is opgewonde’
Die Protea-vrouekrieketspan speel Maandag hul eerste toetswedstryd in amper agt jaar wanneer hulle met Engeland in Taunton kragte meet.
Dinge raak ernstig in ‘Op my eish! 2’
“Toe Francois sê hy wil met my praat, het ek geweet wat kom, en ek was oukei daarmee.” *Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van Op my eish! 2 gekyk het nie.
N3 gesluit ná skadelike stof mors
Motoriste was teen Vrydag 10:00 reeds langer as 12 uur op die N3 buite Durban vasgekeer, terwyl spanne die stof probeer opruim.