Die 52-jarige Ernie Els het Saterdagaand sy derde ronde van die Amerikaanse Ope vir seniors voltooi en blaas nou in die voorlopers se nekke.
Alles vir Sondag 26 Junie 2022
Rowers teiken Bloemfontein-inkopiesentrum
Hoewel talle waardevolle items tydens die rooftog gebuit is, is geen sentrumpersoneel of omstanders na bewering beseer nie.
80-jarige nou regstudent
“Dis eintlik mal. Ou mense moet mos op die stoep sit en kyk hoe die dag verbygaan,” skerts die 80-jarige Johan Drotschie.
Gedagte vir die dag: Vier jou uitsonderlikheid!
“Want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons…” (Handelinge 17:28 – AFR83)