Inwoners in Kaapstad sal intussen, waar moontlik, verligting van tot en met twee fases beurtkrag gebied word terwyl fase 6-beurtkrag toegepas word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Junie 2022
NVG gaan adjunkspeaker in Gauteng vervolg
ʼn Polisiesersant is na bewering in Februarie 2020 by die huis van die adjunkspeaker en haar man, adjunkminister van hoër onderwys, Bhuti Manamela, aangerand.
Vakbonde maan Eskom-werkers om terug te keer
Ná ‘n ooreenkoms het die vakbonde NUM en Numsa sy lede gemaan om dadelik terug te keer werk toe.
Minstens 49 sterf in Colombia-tronk
Minstens 49 gevangenes is Dinsdag dood en talle beseer toe ʼn brand tydens onluste in ʼn tronk in die suidweste van Colombia uitgebreek het.
Ouma, dogter en kleindogter wreed vermoor
“Beamptes is na die man huis om meer inligting te kry vir hul ondersoek, maar hulle was geskok toe hy steeds in bloedbevlekte klere aangetref is.”
Cele se uitsprake is ‘gevaarlik’, sê TLU SA
“Dis die regering wat toelaat dat dié ongedokumenteerde mense in die land is. As [minister Cele] nou ’n probleem daarmee het, moet hy eerder die vinger na homself wys as na die boere.”
ToekomsVenster: Jy kan dit nie sien nie
Hoe sensitief is jy vir die leiding van die Heilige Gees?
Hof gevra om by Eskom-stakings in te gryp
Nie-stakende werknemers spook tans om die ligte aan te hou terwyl hulle glo deur hul stakende kollegas gedreig en geïntimideer word.
‘Komitee moet Phala Phala-voorval ondersoek’
“Die jongste aantygings oor Phala Phala het die omvang van die skandaal vergroot.”
Regering mag nie analoog-TV-sein afskakel
Luidens die uitspraak het die regering nie die regte prosesse gevolg alvorens die besluit geneem is nie en moes belanghebbendes in die bedryf se menings eers hieroor ingewin word.
Kaptein Morgan bêre sy beenskutte
Engeland se Eoin Morgan het sy internasionale uittrede aangekondig en volgens berigte is Jos Buttler nou die gunsteling om die Engelse teen Suid-Afrika aan te voer.
Fase 6-beurtkrag is hier
Baie Suid-Afrikaners sal vir die grootste gedeelte van vanaand in die donker sit.
Wen met Klipwerf Orkes
“Ons ervaar die Here se genade, ons kan mos nie daaroor stilbly nie. Musiek maak en Klipwerf-wees is ’n leefwyse.”
Hoër rentekoerse beteken allermins laer inflasie
Daar bestaan vandag nêrens in die wêreld meer ’n suiwer vrye mark nie omdat regerings van die meeste lande heeltemal te veel in hul ekonomieë inmeng.
Nog ʼn gewilde omroeper groet skielik Jacaranda FM
Dié nuus het talle luisteraars Dinsdag onkant gevang en volg kort nadat Rian van Heerden vroeër vandeesmaand aangekondig het dat hy ook die radiostasie op 30 Junie gaan verlaat.
101-jarige tronk toe vir oorlogsmisdade
Josef Schütz is daaraan skuldig bevind dat hy “willens en wetens” medepligtig was aan die moord op duisende gevangenes in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp.
Transformasie se resultaat kommerwekkend
Die praktyk wys vir ons dat elke inwoner in die land se toekoms van hulle ontneem word deur juis dit waarvoor transformasie staan.
Boekresensie: Meer as jou seerkry – Groei as jy stukkend is
“Die gevolg is ’n helende boek wat inspireer en vol wysheid en insig is. Daar is ook praktiese wenke en raad wat die leser kan toepas.”
Outonomie-reeks: Israel, volkstaat van die Jode
Daar is geen bloudruk vir die ontstaan van state nie. Israel se onstaansgeskiedenis is redelik uniek en is ook te danke aan buitengewone omstandighede.
Vra vir Ed: Hoe beperk ek uitgawes op my boedel?
Onseker oor die maklikste en beste manier om jou bates na te laat sodat daar minder boedelgeld betaalbaar is? Ed het kundige advies.