Demokrate is naïef, oordrewe opportunisties of oneerlik as hulle dink dat aborsieregte ’n wesenlike invloed op November se verkiesing gaan hê. Daar is vier redes waarom die federale hooggeregshof se uitspraak oor aborsies ’n baie beperkte invloed op die verkiesing behoort te hê.
Alles vir Sondag 3 Julie 2022
Gholf: Branden Grace wen miljoene
Die Suid-Afrikaner Branden Grace het vroeg Sondagoggend op die Pumpkin Ridge-baan in Portland die Amerikaners laat stik.
Du Plessis doen dit weer!
“Dit voel goed om vir almal te wys dat ek steeds ’n krag is waarmee rekening gehou moet word.”
Entrepreneurskompetisie wil Afrikaanse sakelui bemoedig, toerus
Die wenner van AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die jaar-kompetisie ontvang onder meer ʼn R50 000 kontantprys, mentorskappe, nuwe promosiemateriaal én hope blootstelling.
Man dood toe buffel hom gaffel
Die eienaar van die plaas se behoud was ’n boom waarin hy inderhaas kon klouter toe die dier op hom afstorm.
Tot 70 beseer in kettingbotsing op N1
Een pasiënt is Saterdagaand in ’n kritieke toestand in ’n lugambulans na ’n hospitaal gevlieg.
Musiekvideo: Dis hier waar Rita Li se eie hartland lê
Vir haar is haar hartland die plaas waar sy grootgeword het by Clocolan in die Vrystaat en waar haar ouers steeds bly.
Saak dalk hervat ná voorval in jagkamp
Drie jagters was destyds glo op die spoor van ’n gekweste koedoe. Hannes Schutte (50) is in die proses doodgeskiet.
KVBA beslis ten gunste van werker wat inenting weier
Die werknemer het geweier om ingeënt te word weens ʼn nadelige reaksie op ʼn griepinspuiting tien jaar tevore, en haar siening dat die entstowwe eksperimenteel is.
Gedagte vir die dag: Wanneer iemand jou “glans” steel
Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. (Kolossense 3:23)