“Die staat kan ‘n belangrike bydrae lewer om te voorkom dat die huidige krisis in ‘n ramp ontaard.”
Lees meerAlles vir Maandag 4 Julie 2022
Sielkundige waarneming vir man ná skietery in Denemarke
Dit volg ná drie mense, insluitend twee tieners Sondag by die winkelsentrum doodgeskiet is.
ANC het nooit sonpaneelgeisers aan inwoners gelewer nie
“Die nasionale regering het hierdie geisers vroeg verlede jaar aan die munisipaliteit oorhandig, maar daar is geen poging aangewend om die geisers te installeer nie.”
Pa, seun se liggame uit rivier gehaal
“ʼn Lid van die gemeenskap het gesien hoe die pa die seun in die rivier gooi en hoe hy ook agterna inspring.”
Twee tweelinge verkool onherkenbaar
Die twee stelle tweelinge, twee seuns en twee meisies (onderskeidelik agt en 13 jaar oud), is op die toneel dood verklaar.
ToekomsVenster: Onvergenoegd? Kyk ’n keer rondom jou
Lees en oorweeg Psalm 16 en kom tot die slotsom saam met die digter: “wat ek ontvang het, is vir my mooi”. Dankie daarvoor, Here.
Tshwane, Eskom stoei oor miljoene se kragskuld
“Uit al agt metropolitaanse munisipaliteite in die land is Tshwane die enigste een wat ongereelde betalings maak.”
Kaapstad se ‘mees gesoekte skelm’ bly agter tralies
Die verdagte se beweerde misdade was so skokkend dat selfs die minister van polisie en die Wes-Kaapse polisiekommissaris Maandag die hofverrigtinge bygewoon het.
Styging in brandstofpryse gaan verbruikers looi – AA
Daar is toenemende druk op die regering om ʼn oplossing vir stygende brandstofpryse te vind. Die AA maan egter korttermynverligting – hoewel dit verwelkom word – is nie volhoubaar nie.
Internet-ster kry eie TV-program
‘Trend’ is ’n op-en-wakker-leefstylprogram waartydens dié rooikop internet-pretpersoonlikheid met verskeie bekendes onderhoude voer, nuwe tendense bespreek en ’n paar lewenswaarhede op die kassie deel.
Groot pryse te wen in FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo
Hierdie kompetisie is vir enige iemand in die wêreld vanaf graad R tot en met die ouderdom van 25 wat ’n liefde vir Afrikaans koester.
Verslag oor kragkrisis binnekort bekend
Dié verslag sal onder meer wys hoe die kragkrisis die grootste struikelblok vir ekonomiese groei en die grootste bydraer tot werksverliese is.
Mahindra spog met nuwe modelle
Tydens sy mees onlangse onthulling van twee splinternuwe sportnutse, wys Mahindra dat selfs die lelike eendjie soms in ʼn swaan kan verander.
Vrou veg verbete toe hond haar gryp
“Sy het op die grond geval en met haar arms gekeer dat die hond nie haar gesig of nek gryp nie. Sy het haar nerfaf gefight.”
Dringende gesprek nodig oor minderjariges wat drink – Ramaphosa
Die treurspel het ook die soeklig laat val op die gebrek aan ouderdomsgepaste ontspanningsgeriewe vir jongmense in buurte soos Scenery Park in Oos-Londen.
Krag gou in Parys, Vredefort herstel
Eskom se spanne sal na verwagting vandag daarop fokus om die verbindings te herstel, maar dit sal net ʼn tydelike oplossing wees.
Egmond is ’n musiekster om dop te hou
Egmond se liefde vir die vermaakbedryf het deur die jare gegroei en ’n snoesige tuiste in sy hart gemaak.
De Ruyter se plan vir Eskom
“Ironies genoeg is ons koolstofvoetspoor ʼn bate wat ons kan gebruik om finansiering te kry. Ons kan hierdie krisis in die grootste geleentheid omskep.”
Dié akteurs in ‘Spoorloos 4’ te sien
ʼn Vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ʼn raaisel wat opgelos moet word. Dít is van die naelbyt-aksie wat in ‘Spoorloos: Die eiland’ op kykers wag.
Sepiegids: Is ‘Suidooster’ se Zoe op pad tjoekie toe?
At vra vir Louis ʼn groot guns in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ neem Angel se swangerskap ʼn skokkende wending.