“Haar deursettingsvermoë, durf en moed om die solo-avontuur af te lê is ʼn ongelooflike persoonlike prestasie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 Julie 2022
Oupa Chembe eersdaags verhoor vir aanranding van jong man
“Dit is teleurstellend dat die verhoor nie vandag begin het nie. Die saak is reeds op ’n vorige geleentheid in Maart 2022 uitgestel sodat die verhoor vandag kon begin.”
Mans in hof oor mensehandel in Mpumalanga
Altesaam 39 slagoffers is vroeër van ʼn plaas in Dullstroom gered.
Polisielid ‘onder die invloed’ in amptelike voertuig
Die sersant het boonop sonder magtiging met die motor na ʼn ander provinsie gery.
Só lyk beurtkrag vir die res van die week
Beurtkrag sal in verskillende fases vir die res van die week toegepas word.
Motor ploeg deur Durban-restaurant
Minstens nege persone is beseer.
Eskom gaan sukkel om loonooreenkoms te bekostig
“Die algehele impak van dié ooreenkoms is meer as R1 miljard oor die ooreengekome periode.”
ToekomsVenster: Genoeg is genoeg!
Ekskuus as ek op tone trap, myne kry ook seer omdat ek te veel kla en te min doen. Genoeg is genoeg. Wat gaan ons daaromtrent doen?
Loonooreenkoms by Eskom bereik
Die metaalwerkersvakbond Numsa, die mynwerkersvakbond NUM en Solidariteit het Dinsdag Eskom se aanbod van ʼn 7%-loonverhoging aanvaar.
Private skool belê miljoene in e-sportarena
Wat dié skool besonders maak is dat dit oor ʼn e-sportarena ter waarde van R3 miljoen beskik, waar leerders hulself vir die kompeterende wêreld van aanlyn speletjies kan voorberei – en dít nogal in skooltyd.
Skole behoort aan álle kinders – Lesufi
Die DA sê Lesufi en die minister moet eerder fokus op die ernstige probleme wat die basiese onderwyssektor teister, pleks daarvan om mag te probeer sentraliseer en skole en beheerliggame te boelie.
Groot planne vir landbou-ontwikkeling in Oos-Kaap
Daar is heelwat organisasies wat sake graag wil omdraai deur gemeenskappe te bemagtig om meer doeltreffend te boer.
Territoriale outonomie
Territoriale outonomie, ook bekend as gebiedsoutonomie, bestaan wanneer die sentrale regering ʼn deel van die wetgewende, uitvoerende en regsprekende gesag afwentel na ʼn etniese minderheid wat in ʼn geografiese gebied binne sy grense gekonsentreerd is.
Nuuskommentaar: Petrol op die vuur van ʼn ekonomiese ramp
Die deregulering van die brandstofprys is tans ʼn redelik omstrede debat wat stoere voorstanders aan albei kante van die argument het.
Burgers bedrywig in Modimolle
As ʼn mens so nou en dan iets positief in die nuusvloei raaklees, is dit nogal verfrissend. Die hoogs betreurenswaardige situasie in munisipaliteite is so oorweldigend dat ʼn positiewe storie nog meer impak het.
‘Bly stil!’ skree Cele vir Action Society-lid tydens vergadering
“Jy beskou my as ʼn tuinjong. Bly stil! Bly stil! Sit en luister jong man, of gaan uit,” het Bheki Cele vir Ian Cameron geskreeu. Kyk hier na die video.
‘Maak dood die hond’, sê plaasaanvaller
Een van die mans het ʼn pistool teen Lothar Klingenberg se kop gehou en vir hom gesê hy gaan hom doodmaak. Lothar was nie gewapen nie.
Klimaataktiviste gom hulself vas aan skildery
Kunsliefhebbers, toeriste en skoolkinders het inderhaas die galery verlaat tydens dié voorval.
Tshwane bekommerd oor ‘beurtkrag-wipwarit’
Talle sektore in die metro het reeds miljoene rande verloor vir elke uur wat beurtkrag ingestel word.
Grootste, beste Nampo Kaap nóg
“Ná twee jaar se inperkings is die mense in die Wes-Kaap lus om uit te gaan en die belangstelling is groot. Hulle wil sake doen en soek na geleenthede.”