“Ek het swaar gevoel asof ek op die grond vasgegom was en nie kon opstaan nie,” het Monique van Oosterhout Woensdag aan die hof gesê.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Julie 2022
Taverne-slagoffers gegroet
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag voorgestel dat die wettige drinkouderdom in die land verhoog word.
Kleuter se liggaam in vlak graf gevind
Die kleuter se ma het ʼn verdagte graf naby ʼn rivier in die omgewing opgemerk.
Vuurwapeneienaars kan nou vir lisensies aansoek doen
“Vir die eerste keer word daar nou behoorlik en grondwetlik oor eienaarskap opgetree.”
Miljoene rand se dwelms langs N12 gevind
K9-honde het die dwelms uitgesnuffel wat in die Ford Ranger-bakkie versteek was.
ToekomsVenster: Ons kinders
Ons is verbondsouers. Ons het ʼn verantwoordelikheid. Ons toekoms is op die spel. Hoe gaan dit by jou huis?
Theo de Jager wil Afrika-landbou harmoniseer
Die geloofwaardigheid van Fanrpan is nog nooit bevraagteken nie en hy het goeie toegang tot beleidmakers reg oor die vasteland.”
N4 by Mbombela versper weens onluste
Betogers het teen Woensdagmiddag ook steenkool op die pad by eMalahleni gegooi uit woede oor brandstofpryse.
Tienerdepressie is ’n hulpkreet
Alles is egter nie verlore nie. Boshoff sê gesinne kan voorkom dat hierdie uitdagings ontstaan deur ʼn paar riglyne te volg, en om tyd voor die skerms te verminder is die eerste reël.
RSG vier mylpaal met dokkie-reeks
Luisteraars kan uitsien na programme oor troepies, slaweklokke, ʼn veteraanakteur, die mense van Distrik Ses en die jare lange bekoring van die Afrikaanse radio.
Silwerskermfees wil dokumentêre flieks ontwikkel
Alle passievolle dokumentêrerolprentmakers wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.
Provinsies se name, nommerplate en brandewyn
“Wat is Transvaal?” vra ʼn jongman onlangs vir my. Ek het ʼn groep jongmense tussen 20 en 30 jaar deur die Voortrekkermonument geneem en in my verduideliking na Transvaal verwys.
Tekort aan kragtoerusting in GP – Eskom
Herstelwerk word verder vertraag deur protesoptrede en die versperring van paaie.
Regsaksie kom teen Cele oor ‘ineenstorting’ in Gugulethu
Ian Cameron en die drukgroep Action Society wil die polisieminister en sy beamptes nou met vier klagte looi.
Nadal: Twee wedstryde weg van nóg ’n finaal
“Toe ons in Engeland aangekom het, het ons nie veel aan wen gedink nie. Nou tel Rafa onder een van die gunstelinge.”
Drie vas vir renosterstropery
Die beseerde renoster moes van kant gemaak word weens die erns van die beserings.
Luister: Indië bly steeds gevaarlik vir Christene
Indië is op die oomblik volgens Geopende Deure se internasionale Wêreldwaarnemingslys steeds die 10de gevaarlikste land vir Christene wat vervolging weens hul geloof betref.
Foto’s: Kate se Wimbledon-modes slaan ʼn kishou
Hoewel die werklike aksie by Wimbledon op die tennisbaan is, steel Kate Middleton se teenwoordigheid dikwels die kollig. Hier is vyf van haar bekendste Wimbledon-uitrustings.
Resep: Pikante sitrus-hoendervlerksosaties
Kikker jou aandete met dié pikante hoendersosaties op.
Boek met ‘basiese ekonomiese feite’ aan Ramaphosa oorhandig
AfriForum Jeug hoop dié boek sal help om die koers van Suid-Afrika se ekonomie reg te stel.