ʼn Onafhanklike misdaadkenner meen wel Ian Cameron kon die situasie ook beter hanteer het.
Alles vir Woensdag 6 Julie 2022
Sepiester help klein dorp se kunstenaars om hul stories te vertel
“Dit was hartroerend om te sien hoe hard die deelnemers werk, hoe passievol hulle is en hoe gedrewe hulle is om die storie van hulle dorp te vertel.”
Regstappe kom ná ‘lasterlike aantygings’ oor bier
Die handelsmerk Buffelsfontein dreig met moontlike strafregtelike klagte teen “sekere persone”, indien die aantygings volgehou word.
Medestigter van satanistiese kerk in SA bekeer hom
Riaan Swiegelaar was lank die openbare beeld van die Suid-Afrikaanse Satanistiese Kerk. Hy vertel nou openhartig hoe hy Jesus ontmoet en aanvaarding gevind het.
Vermiste hond ná 19 dae weer tuis
Trane van blydskap is gestort toe Skunk, ’n geliefde Kaapse Boston-terriër, na ’n soektog van etlike weke gevind is.
Man oorleef val by Howick-waterval
Sommige omstanders het die man te voet te hulp gesnel.
Vrou gekap oor streng reëls vir honde-oppasser
ʼn Vrou word veroordeel omdat sy ʼn honde-oppasser ʼn kontrak wou laat teken om aan 11 streng reëls te voldoen.
Jeugpodsendingreeks takel taboe-onderwerpe
Jacaranda FM, sy susterstasie, East Coast Radio, en internasionale uitsaaivennoot Deutsche Welle (DW) glo dis tyd dat Suid-Afrikaanse jeug nie meer terugdeins vir moeilike gesprekke nie.
Skryfnet: Skryf ʼn wen-toespraak!
Is jy ʼn onderwyser wat redenaars moet afrig, ʼn mamma wat moet help toesprake skryf of ʼn passievolle redenaar wat graag ʼn wenpraatjie wil lewer? Dan is dié kursus net wat jy nodig het!
#JongStemme: Wat ek geleer het van altruïsme, moed en menslikheid
Dit is maklik om die toename in globale individualistiese kultuurneigings aan sosiale skeptisisme, digitalisering of selfs die blote “tekortskietende” houding van jongmense toe te skryf. Ek laat myself egter nie vir ʼn oomblik toe om daardie moontlikheid te vermaak nie.
Musikant stort ineen op verhoog
Carlos Santana is ná die voorval in Detroit na ʼn hospitaal geneem.
Video: Nederlandse boere teiken hawens, grens
Video’s op sosiale media wys hoe boere landboumasjinerie gebruik om beesmis op regeringskantore en selfs polisielede te spuit.
Vonnis vir man wat hawelose se hond aanval
“Dit was die eerste keer dat ek ʼn man só sien huil het. Meira was sy getroue metgesel. Sy was alles vir hom.”
Beurtkrag lê landbou lam
Agri SA sê boere rapporteer reeds geweldige verliese namate verwerkingsmasjinerie, besproeiingstoerusting en ander masjinerie skade ly en tot stilstand kom weens onderbrekings in kragtoevoer.
Man in hof vir moord op konstabel
Twee verdagtes is weens ʼn gebrek aan bewyse vrygelaat.
Nog ʼn brand by Charlotte Maxeke-hospitaal
Die jongste brand het by een van die hospitaal se ongebruikte parkeerterreine, wat tydens verlede jaar se brand verwoes is, uitgebreek.
Meer as 5 000 gevalle van aappokke bevestig
Die syfer het die afgelope agt dae met 56% toegeneem.
Wiele2Wiele: Net 100 van dié Mustangs in SA te kry
Hierdie week vertel Wiele2Wiele vir jou hoe jy jou hande kan kry op een van net ‘n 100 Ford Mustang California Specials wat in Suid-Afrika beskikbaar gemaak is. Mahindra lui ‘n nuwe era in met nuwe modelle wat op pad is en twee brawe manne stel ‘n rekord op met BMW se elektriese BMW iX xDrive 50.
Gedig: Klara Majola
“Maar nooit sal ek in die Bokkeveld
so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.”
Boek: Fanie Viljoen se ‘Sneeuman swem’
Is jy ʼn jonk, lief vir sport en hou jy van grilstories? Dan is die kans goed dat jy Fanie Viljoen se ‘Sneeuman swem‘ sal geniet.