Vermy hierdie artikel as jy nog nie die slotepisode van ‘Op my eish! 2’ gekyk het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Julie 2022
Swemmer ‘bedwelm’ by Wêreldkampioenskap
“Ek het die volgende oggend wakker geword met my dokter en spanbestuurder langs my bed, my lyf vol blou kolle,” vertel die Kanadese swemmer.
Derduisende rande se beeste teruggekry
Slegs ʼn week ná ʼn beraad oor landelike veiligheid in die Vrystaat is 85 Brangus-beeste op ʼn plaas in dieselfde provinsie gesteel.
Dié behandeling vir osteoartritis dalk skadelik – navorsing
ʼn Inspuiting wat gereeld gebruik word om osteoartritis in die knie mee te behandel is “skaars meer as ʼn opkikker” en kan selfs skadelike newe-effekte hê.
Hofsaak begin vir ouditverslae in 154 munisipaliteite
Indien die verslae beskikbaar gestel word, kan dit ʼn nuwe tydvak vir aanspreeklikheid van staatsamptenare, rekenskap van belastinggeld en munisipale litigasie inlui.
Kaapse restaurante van die beste ter wêreld
Dié twee restaurante is onder die 100 beste restaurante, volgens ʼn ranglys wat onlangs bekend gestel is.
ToekomsVenster: ’n Veerkragtige jy
Veerkragtig deur die Heilige Gees. Waarom kla ons dan so baie? Komaan, jy kan weer opstaan.
Veiligheidswag beroof, aangehou
Die mans hom na ʼn nabygeleë veld geneem, waar sewe of agt ander verdagtes ook teenwoordig was.
Beurtkrag-fase vir Vrydag verhoog
Daar is aanvanklik op die beurtkragskedule aangedui dat fase 2- en 3-beurtkrag van Vrydag af ingestel sal word.
Paryse modeweek: Oscar-wenner hou lyf model; Kardashian-kind steel kollig
Die Paryse modeweek vind twee keer per jaar in die Franse hoofstad plaas en sluit modeparades vir pasklaar (“ready-to-wear”) sowel as Haute Couture-versamelings in.
Bokkieweek gooi, dribbel en skop in Kroonstad af
“Daar sal in totaal 743 wedstryde wees.”
Tshwane vereffen Eskom-rekening
Die metroraad sê hy hoop nou dat Eskom die inwoners van Tshwane van “konstante en betroubare krag” kan voorsien.
Wallis het respek vir ‘nuwe’ Springbok-span
Sir Gareth Edwards meen dalk dat die Springbokke se spankeuse vir die Bloemfontein-toets oneerbiedig is, maar Wayne Pivac sê die Suid-Afrikaners is steeds gedugte teenstanders.
‘Dis ʼn beginselsaak,’ sê kroegeienaar oor Buffelsfontein-bier-sage
Die eienaar van ʼn kroeg in Centurion verduidelik hoekom hy sê Buffelsfontein het hom oor die inhoud van hul bier bedrieg.
Saad-biotegnologie kan voedselsekerheid waarborg
In 2050 moet die wêreld se mielie-opbrengs verdubbel van wat dit in 2020 was om aan die groeiende wêreldbevolking se voedselbehoeftes te voldoen.
Kyk: Boris Johnson bedank
Johnson beplan egter om aan te bly as eerste minister terwyl die party sy opvolger kies.
Christel van den Bergh en David Louw nóg ’n seuntjie ryker
Die akteurspaartjie Christel van den Bergh en David Louw het vandeesmaand ’n tweede seuntjie verwelkom.
Riaan Benadé en sy ‘Baps’ verwelkom hul eerste baba
“Welkom my skat!”
Kate Rok se debuut is ’n liefdesbrief
Die kunstige en unieke Kate Rok het onlangs haar debuutalbum, “VerKEN”, uitgereik en wil daarmee ’n boodskap van liefde en hoop aan Suid-Afrikaners gee.
Resep: Sjokoladekoek met espresso
Vier Internasionale Sjokoladedag deur ’n heerlike sjokoladekoffiekoek te bak.