Spesialiste het bevind dat die oorinfeksie veroorsaak word deur sy baie nou linkeroorkanaal wat geneig is tot blokkasies en infeksies.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Julie 2022
Man vas oor taxi vol skape
In die ondersoek is altesaam 21 skape in die minibus gevind.
Terugslag vir vrou wat deur hond aangeval is
“Ons hoop al die gif is nou uit. Sepsis is blykbaar ʼn proleem met ʼn hondbyt.”
Clover-saak wéér uitgestel
Die verdagtes staan nou tereg op twee aanklagte van moord nadat JJ Cassanga, een van die wagte wat ernstige beserings tydens die wrede aanval opgedoen het, einde Junie aan sy beserings beswyk het.
ToekomsVenster: Die res van jou lewe lê voor
Mag ons dit vandag opnuut ter harte neem dat ons juis vir ʼn tyd soos hierdie op aarde ontplooi is.
Hofsaak op pad oor Parys-kragkrisis
Op hierdie stadium verskaf Eskom net genoeg ampère sodat die munisipale netwerk dit kan hanteer. Dit het tot gevolg dat die gemeenskap vir lang tye sonder krag sit en dat sommige inwoners nog nie weer krag gehad het nie.
Kabinet aanvaar omstrede konsepkode vir regslui
“Die regsverhouding is ʼn vertrouensverhouding en jy kan nie in ’n vertrouensverhouding instruksies van die staat hê oor wie kliënte moet en mag kies om hulle te verteenwoordig nie.”
Polisiewaghond moet nog besluit oor Phala Phala-ondersoek
Die ATM het Opod gevra om onder andere die polisiehoof, genl. Fannie Masemola, sowel as sy voorganger, genl. Khehla Sitole, in verband met die beweerde diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se wildplaas in Limpopo te ondersoek.
Rugbyspeler sterf ná ‘stamp’ op veld
Jaco Weideman (21) se hart het ʼn paar keer gaan staan nadat hy op die veld in ʼn derbywedstryd tussen die Welkom-rugbyklub (WRC) en Welkom Rovers getekkel is.
15 beseer tydens jaagtog
ʼn Groep toeskouers is behandel vir geringe tot kritieke beserings.
MTN se selfoonnetwerk (weer) voorloper
Volgens MyBroadband is MTN se voortgesette uitstekende vertoning hoofsaaklik te danke aan ʼn belegging van R50 miljard aan die netwerk die afgelope vyf jaar.
Hier is die Klipwerf Orkes-albumwenners
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n eksemplaar van Klipwerf Orkes se splinternuwe album, Hantam laat my los, losgeslaan.
Familie treur oor wildboer se dood
Adré Els het ’n dag voor sy dood in ʼn Facebook-plasing gevra dat die Here hom veilig moet hou en het die bloed van die Here oor homself gepleit.
Dogter onthul ‘my pa het my nie verkrag’
’n Storm het in 2009 om Abrie Raaths se kop losgebars toe ’n suggestiewe en ontstellende skets in die skooltas van sy dogter, Megan Raaths, gevind is.
Medelye na botsing Meyer-gesin eis
ʼn Rustenburgse gesin was Saterdagaand ongeveer vyf kilometer van hul huis toe hulle in hul motor in ʼn noodlottige botsing met drie ander voertuie betrokke was.
Nuuskommentaar: Ons word inderdaad regeer deur ʼn ‘gangster state’
Die ANC se korrupsie en interne magstruwelinge om meer geld en mag is ten nouste verweef met die onstabiliteit in ons land.
‘Stagflasie’ dalk SA ekonomie se voorland
Die skadelike driedubbele kombinasie van inflasie, hoë werkloosheid en stagnasie in BBP is die ergste scenario vir sentrale bankiers en wetgewers wat moet kies watter probleem om te beveg.
Sepiegids: Doodsengel kuier in Arendsvlei
Kristien se nuwe selfverdedigingsafrigter, Chris Fourie, sorg vir hope vermaak in vandeesweek se episodes van “Getroud met rugby”.
Handwerk: Draai jou toe in dié serp
Hierdie bonkige serp met sakke is net die regte bykomstigheid om die winterkoue af te weer.
Boris Johnson se val
Dit was nie een groot skandaal wat tot sy bedanking aanleiding gegee het nie, maar ʼn reeks flaters, verkeerde besluite, swak oordeel en veral oneerlikheid − iets wat kiesers by enige politikus verpes, selfs in tye waar politici se menslike foute hulle dikwels vergewe word.