“Elke foto gee die mens ʼn beeld van die heelal wat ons nog nooit gesien het nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Julie 2022
Speaker deel van taakspan oor Rusland-Oekraïne-konflik
Die taakspan sal in gesprek tree met die parlemente van Oekraïne en Rusland om ʼn algehele skietstilstand te bereik
MRK wil munisipaliteit in Oos-Kaap bekyk
Die departement van water en sanitasie en die Groen Skerpioene is ook uitgenooi om by die MRK aan te sluit tydens die inspeksie.
IS-leier sterf in hommeltuig-aanval
Die leier van die Islamitiese Staat se militante groep in Sirië is Dinsdag dood in ʼn Amerikaanse hommeltuig-aanval, het die Pentagon gesê.
Senekal-man het wel lewensmaat vermoor
Die staat het bewys dat Abraham Fourie doelbewus sy lewensmaat, Maryna Venter, vermoor het, het die regter tydens sy uitspraak gesê.
Beurtkrag: “Waarom is ministers vrygestel maar nie hospitale nie?”
“Dit is moreel verkeerd vir die argitekte van die voortdurende beurtkragkrisis om ononderbroke kragtoevoer te hê, terwyl hospitale, wat dikwels in die wedloop teen tyd is om lewens te red, te kampe het met verlies aan krag en onbetroubare kragopwekkers.”
ToekomsVenster: Niks te offer aan Sy voet
Waarmee is jy besig en is dit betekenisvol − so betekenisvol dat dit ʼn daadwerklike verskil maak aan die omgewing waarbinne jy woon, werk en speel?
Beurtkrag fase 2, 3, 4 ons voorland
Eskom het Dinsdag die jongste vooruitsig vir beurtkrag vir die week bekendgemaak.
Fidelity-wagte in Oos-Kaap doodgeskiet
ʼn Onbekende aantal aanvallers het op die Fidelity-motor waarin vier beamptes was, losgebrand.
Gillooly’s word dalk ‘George Bizos’
Dít is een van verskeie voorstelle vir naamsveranderinge wat by die komitee vir oorweging en goedkeuring ingedien is.
Boere moenie hoop verloor, sê TLU SA se Henry Geldenhuys
“Ondanks al die uitdagings wat boere op ʼn daaglikse basis in die gesig staar, doen ek ʼn beroep op elke boer in die land om nie moed op te gee nie.”
Kyk: Voortrekkermonument kry nuwe ‘kinders’
Cilliers sê die VTM-personeel wil graag die publiek en ondersteuners van die monument uitnooi om aan die Pionierswerf-pret deel te neem en hulle te help om name vir die nuwe inwoners te kry.
Kate Middleton se kleinsus verwelkom derde spruit
Die jonger suster van Kate Middleton, die hertogin van Cambridge, het luidens mediaberigte ’n paar weke gelede stil-stil haar derde kind verwelkom.
Spanwerk lei tot aankeer van ‘plaasaanvallers’
Die polisie, private veiligheidsmaatskappye en lede van die landbougemeenskap het tot Basie en Ina Rosslee se redding gekom nadat hulle Sondagaand in hul huis oorrompel is.
Inentingstatus steeds in Novak se pad
“Ek wil baie graag aan die Amerikaanse Ope deelneem. Maar soos wat dinge tans lyk, sal ek nie toegelaat word om in die VSA te speel nie.”
Talle kantore van inkomstediens gesluit oor staking
Die inkomstediens het belastingbetalers gevra om nie in hierdie stadium sy kantore te besoek nie en eerder van aanlyn dienste gebruik te maak.
Boek: Russiese volksverhale in Afrikaans vertel
Iwan, die jongste en luiste van drie seuns, se lewe verander onverwags wanneer hy op ʼn dag ʼn blinde man in ʼn woud teëkom.
‘Jammer, geen voertuiglisensies; die papier is op’
Die lisensiekantoor op Randfontein is gesluit omdat die munisipaliteit versuim het om die geld wat vir die uitreiking van voertuiglisensies ingevorder word, aan die departement van vervoer in Gauteng oor te betaal.
Net 2,3% water in NMB se damme oor
Inwoners staan ure lank in toue om water te kry en moet dikwels daarsonder huis toe keer.
Sosiaal ontwerpte armoede
Die ANC se politieke retoriek wat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (die Bela-wetsontwerp) definieer is dus ʼn doodgebore beleid. Dit skree politiek, maar bied geen prakties uitvoerbare verligting, hoop of oplossings vir die gewone mens nie.