“Die belangrikste wapen van hierdie wagte is nie die vuurwapens wat hulle dra nie, maar hul integriteit.”
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Julie 2022
Brittanje gewaarsku oor hittegolf
Daar is ʼn sterk moontlikheid dat die land se vorige rekord vir ʼn maksimum temperatuur van 38,7 ˚C volgende week kan spat.
Sewe sterf in gru-aanval op plaas
Die eienaar van die plaas het Vrydagoggend op die liggame van ses vroue en een jong man afgekom.
ToekomsVenster: Draf sonder om te vorder
Die vraag is hoe lank jy nog daarmee wil voortgaan? Die vraag is of jy die moed het om ʼn verandering te oorweeg en te omhels? Die vraag is wat die ewigheidswaarde van jou bestaan op aarde is?
Standard Bank gee toe aan eis oor werknemers
Die bank het vroeër 40 van sy werknemers afgedank omdat hulle nie voldoen het aan die instelling se verpligte Covid-19-inentingsbeleid nie.
Ontstaan van moderne state: Buite-Europese konteks
Alhoewel die VN baie uitgesproke is dat elke kolonie ʼn reg tot onafhanklikheid het en dit so gou as moontlik moet kry, is daar geen konsensus oor hoe en wanneer ʼn volk van sy moederland mag afskei nie.
Nog ʼn groot opkoms vir Bok-wedstryd verwag
Die betrokke stadion het ʼn kapasiteit van 62 000, waarvan slegs 58 000 sitplekke gewaarborg word.
Regering moet ingryp in sitrusbedryf
Die DA wil hê Suid-Afrika moet vrygestel word van moontlik vernietigende regulasies wat nou deur die EU ingestel is.
Pyn by brandstofpomp dalk binnekort (net-net) minder
Goeie nuus is dalk in die vooruitsig vir motoriste met ʼn verwagting dat die brandstofprys volgende maand gaan daal. Maar moenie asem ophou vir ʼn…
905 bome vir Pretoria
Boomplantweek vind vanjaar van 29 Augustus tot 4 September plaas, en twee organisasies vier dié week deur die Pretoria-gemeenskap te bederf met honderde bome.
Pastoor van Worcester vas oor kinderpornografie
Die pastoor het glo aan een van haar slagoffers gesê om nie ongemaklik te voel nie omdat hulle albei vroue is, waarna sy naakfoto’s van die kind geneem het.
Roerende ballonboodskap beland op plaas
Kayla Potgieter het foto’s van die ballonne op Facebook gedeel met die hoop dat die skrywer daarvan dit sal sien en berusting vind – en dit is presies wat gebeur het.
Vyf sterf, vyf gewond in bloedige nag in Alexandra
Die musiekbestuurder van die radiostasie Alex FM is een van vyf mense wat in ʼn vlaag aanvalle in die gebied doodgeskiet is. Hy is van sy skoene en selfoon beroof.
Dié vroue neig na oorgewig, vetsug
Waar vroue met geen laerskoolonderrig nie vantevore meer geneig was om oorgewig of vetsugtig te wees, is dit nou vroue uit meer welgestelde omgewings en met hoër onderrigvlakke wat die stryd teen vetsug stry.
Aktualiteitsprogram word podsending ryker
Sedert 1988 kuier die gewilde aktualiteitsprogram Carte Blanche al die kassie, en nou, dekades later, sal ’n weeklikse podsending by dié program se inhoudslys gevoeg word.
Plaasvervangers kan vir wen-inspuiting sorg
“Spelers soos Malcolm Marx en Steven Kitshoff maak dinge onregverdig. Dit is vergelykbaar met die laaste ronde van ’n swaargewigboksgeveg waar ’n nuwe teenstander skielik inkom en begin appels swaai.”
Lesufi by MRK verkla oor HS Jan Viljoen
“Lesufi het valslik die naam van ʼn wit Afrikaanse leerder genoem as synde die persoon wat die oorsaak is van die konflik en die leerder se familie by die voorval betrek.”
Merkwaardige gebeurtenis eeu gelede – President Steyn-beeld in Nederland onthul
Daar was ook vele Nederlanders wat as vrywilligers aan die kant van die Boere gaan veg het. Een van hulle was JC Kakebeeke, ʼn inwoner van Deventer. Hy het Steyn op kommando ontmoet en het gemeen ʼn standbeeld moet in Deventer opgerig word om hulde aan die president te bring.
Safta-nominasies: Afrikaanse oes lyk goed
Die benoemings vir die 16de jaarlikse Saftas is bekendgemaak en die Afrikaanse inhoudskeppers het nie teleurgestel nie.
Blitsige BMW’s verstom
Maroela Media het onlangs twee spiksplinternuwe BMW’s onder hande gehad. Albei is elektries, maar lyk nie soos ruimtetuie nie.