Studievisums wat binne ʼn enkele dag toegestaan word, bloedjong aansoekers wat aftreevisums kry en bedrieglike dokumente wat gebruik word om aansoeke te staaf. Dít is van die ongerymdhede wat ʼn taakspan onthul het.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Julie 2022
Bokke los beste vir laaste teen Wallis
Die Springbokke het vandag hul spiere in Kaapstad gebult om toe te sien dat Eben Etzebeth sy 100ste toets met ’n sege kon vier.
Jaco van Bittereinder: ‘Sê tog die musiek beteken nog iets’
Ná nou die dag se Bittereinder-optrede wat ek bywoon, besluit ek dat ek oor dié musiek moet skryf. Dié wat hulle nog nie ken nie, moet kennis neem.
Beurtkrag dalk die komende week opgeskort
Die hoof van Eskom voer aan dat beurtkrag eers eens en vir altyd ʼn ding van die verlede sal wees wanneer Eskom bykomende kapasiteit by die nasionale kragnetwerk kan voeg.
Europa brand te midde van hittegolf
Die skroeiende hitte wat dele van Europa sedert vroeër vandeesweek teister, het talle bosbrande ontketen en boonop drie brandbestryders se lewens geëis.
Opgeknapte voertuie sal glo weermag se paraatheid versterk
Altesaam 60 Mamba-pantservoertuie het Vrydag van die militêre basis De Brug in Bloemfontein na Pretoria vertrek.
23 dood in lugaanval op Oekraïense stad
Rusland voer aan dat hy ʼn militêre vergadering in die gebied geteiken het toe die missiele van die Swartsee af gelanseer is.
Engeland gee Wallabies streepsuiker
Die Suidelike Halfrond is nie meer die pasaangeër in wêreldrugby nie, want die Noordelike Halfrond het daardie rol nou oorgeneem.
Marmite-man pak nóg ʼn wêreldrekord aan
Die wêreldrekordfanatikus wil boonop Suid-Afrikaners uitdaag om ander wêreldrekords te probeer verbeter deur alledaagse goed te gebruik wat in hul huise rondlê.
Polisie veg dapper om gesin uit brand te red
Drie van die vyf gesinslede het egter in die brandende huis of nadat hulle daaruit ontsnap het, omgekom.
Rilee en kie in Blast-uitspeelstryd
“Sy kolfwerk is doodeenvoudig op ’n ander vlak en wanneer ’n mens saam met hom kolf, wil jy net elke aflewering vir ’n ses slaan.”
Wag geskiet terwyl Eskom-werkers aan kabels werk
Eskom meen dat hy moontlik drastiese stappe sal moet doen indien voorvalle soos dié voortduur.
‘Dis ʼn onbeskryflike seer’
Charlene October (49) is ʼn jaar gelede in haar huis in die Wes-Kaap vermoor terwyl haar maand oue kleindogter by haar was. Haar eksman staan nou tereg op aanklag van haar moord.
Man steeds vermis ná boot by Harties omslaan
Ondanks ʼn uitgebreide soektog is daar steeds geen teken van die vermiste man nie.
Kolisi: Bokke gereed vir ‘eindstryd’
“Ons is trots op Eben en op Bongi en ons wil hierdie wedstryd vir hulle wen. Maar dit is van selfs groter belang om goed vir die Springbok-embleem, vir die mense van Suid-Afrika te speel.”
Iere klop All Blacks: Gaan Foster se kop waai?
Die agteruitgang van die All Black-rugbyspan het Saterdag in Wellington nog ʼn vernederende hoofstuk bygekry toe Ierland die eerste keer ʼn reeks in Nieu-Seeland kon wen.
Mans vas wat glo sewe op plaas moor
Die enigste vermoorde man wat in die huis op die plaas aangetref is, is maar 17 jaar oud.
Doeane aan grens ‘nie ontwrig deur staking’
Die Vereniging van Staatsamptenare het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens egter gekap oor sy kommissaris se “roekelose uitsprake” oor die staking en die uitwerking wat dit op grensposte het.
Die A tot Z van sonkrag by jou huis
“Ongeag die benarde kragsituasie waarin Eskom is en beurtkrag wat verbruikers lamlê, bly so ʼn stelsel ʼn belegging vir enige Suid-Afrikaner.”
Agt dood ná drie voertuie bots
“Spoed en roekelose bestuur word as een van die moontlike oorsake van die ongeluk aangevoer.”