Slegs ʼn handjievol tweelinggeboortes is al wêreldwyd aangeteken.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Julie 2022
40 grade vir eerste keer in Brittanje aangeteken
Volgens die weerdiens is 40,2 °C is teen middagete by Heathrow-lughawe aangeteken.
16 wetstoepassers vas oor man se dood
Die oorledene en drie ander persone is op 1 April 2020 in hegtenis geneem vir oortreding van die Covid-19-Rampbestuurwet.
Geen borgtog vir polisieman wat glo moor
Die polisiebeampte het glo sewe keer op sy meisie geskiet tydens ʼn bakleiery.
Tweejarige sterf in huisbrand
Die tweejarige seuntjie het in sy ouma se slaapkamer gelê en slaap toe sy ma vinnig die huis verlaat het.
ToekomsVenster: Suid-Afrika, land van…
Solank God op die troon is en daar Christene is wat Hom soek, solank daar kinders van die Here is wat die waardes van die Evangelie leef, is daar hoop.
Die ding van rugby
Daardie kleine rugby-plesiertjie kom óns toe wat saam hier sewe sakke sout opeet en nog in ons land probeer glo.
Phala Phala: OB sê Ramaphosa moet nóú antwoord
Pres. Cyril Ramaphosa moes teen 18 Julie op die bewerings teen hom gereageer het, maar het weer vir uitstel gevra.
Metanol in taverne-slagoffers se bloed gevind
Die polisie en die plaaslike regering het Dinsdag verslag gedoen oor hoe die ondersoek na die dood van 21 jong mense by ʼn taverne in die Oos-Kaap vorder.
Hiér kan jy toegesluit word as jy met jou hond gaan stap
Owerhede het na bewering selfs ’n “tronk” geskep vir die troeteldiere waarop beslag gelê is.
Netbal maak Statebond-litte teen Wallis los
Die Protea-netbalspan is onoorwonne ná 16 wedstryde teen Wallis. Vanaand se aksie word regstreeks op SuperSport uitgesaai.
Neef kry twee keer lewenslank vir moord op student
Tydens die verhoor het die beskuldigdes teen mekaar gedraai en die grusame besonderhede onthul van wat op die dag van die misdaad gebeur het.
Hernubare energie – die besparingsrevolusie
Die besparings wat deur die stelsel gegenereer word, is meer as die kostes verbonde aan die stelsel, m.a.w. die besparings betaal vir die stelsel (en meer).
Video: Te oulik! Sjimpansee deel appel met ʼn skilpad
Die video is reeds byna 9 miljoen keer gekyk.
Motors uit toentertyd pronk hier
Die droom is dat die nuwe eiendom ʼn plek sal word waar motorliefhebbers bymekaarkom om Formule 1 te geniet, ʼn teetuin vir die dames en ʼn troetelplaas vir die kleintjies.
‘Los maar die opruimwerk’ – gemeenskap aan Ramaphosa
Die gemeenskap van Gqeberha sê dit is die eerste keer wat enigiemand dié gebied probeer skoonmaak en wonder oor die president en ander hooggeplaastes se motivering hiervoor.
Bykomende veiligheid by Numbi-hek aangebring
“Ons hoop ons kan toeriste met die bykomende veiligheidsmaatreëls veiliger laat voel om die pad te gebruik. Dit is tog die lekkerste pad om na die wildtuin toe te ry.”
Hoër rentekoerse geen oplossing
Die banke sal dan, soos in die verlede, weer op ʼn lang “ego-trip” gaan oor hoe hul goeie rentekoersbeleid die inflasiekoers aan bande gelê het.
KSA trek Smith weer nader
“Ek het goed saam met Graeme gewerk toe hy die direkteur van krieket was en ek glo dat hy die beste kandidaat is om hierdie nuwe hoofstuk vir Suid-Afrikaanse krieket in te lui.”
Welsynsorganisasie breek wêreldrekord én beveg hongersnood
“Die wêreld is ʼn ander plek as jy honger is. Wanneer dié basiese behoefte bevredig is, word waardigheid herstel – selfs net vir ʼn oomblik.”