Die reservaat was die afgelope maand gesluit weens ʼn onlangse verwoestende brand.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Julie 2022
36 beseer toe bus omslaan
Geen kinders was tydens die voorval aan boord nie.
Ramaphosa misbruik staatshulpbronne, minag Zondo – DA
“ʼn President wat meer vir sy land as vir sy politieke party omgee, sou só hofsaak verwelkom het as ʼn noodsaaklike komponent om staatskapasiteit te herbou en die staat teen politieke inmenging te beskerm.”
Repokoers: ‘Groot ekonomiese probleme vir Suid-Afrikaners’
“Hierdie tipe verhogings is onhoudbaar vir salaristrekkers op ʼn vaste inkomste.”
79-jarige ontvoer tydens bure se huisbraak
“Die verdagte het vir hom gesê hy is ontvoer sodat hy nie hulp kan ontbied terwyl sy bure beroof word nie.”
Grootste repokoersverhoging in dekades
Die yslike verhoging het baie ekonome onkant betrap.
ToekomsVenster: Nou kan ons nog net bid
Is jou geloofslewe vervleg met gebed?
Biden klaar kankerstelling uit
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het Woensdag in ’n toespraak gesê hy, nes baie ander van sy ouderdom, het kanker.
Faf wil ook ’n treffer in Japan wees
As speler kan ek beslis nog verbeter en dít is ’n groot uitdaging waaroor ek baie opgewonde is.”
Kleiner salaris vir skuldiges van Digital Vibes-skandaal
Dié beamptes van die departement van gesondheid is al drie op minstens een aanklag skuldig bevind.
Borgtog vir polisieman wat verpleegster glo doodskiet
Konst. Lucky Mudau het Woensdag in ʼn rolstoel in die hof verskyn.
Nuuskommentaar: ʼn Voël verander selde van vere
Die probleem is dat Eskom tans in ʼn tweesydige doodspiraal van enersydse finansiële ondergang en andersydse tegniese onvermoë vasgevang sit.
Beurtkrag verleng
Beurtkrag sou aanvanklik net tot vandag toegepas word.
LIG-2022: ’n Konsert wat hoop gee!
Ná die groot sukses van verlede jaar se “Sing, hoop, weerklink”-konsert, is daar besluit om die konsert vanjaar weer aan te bied, met die titel “LIG”, wat staan vir “Liefde in gestremdheid”. Dié konsert word aangebied op Saterdag 3 September op die Sol-Tech-kampus in Monumentpark, Pretoria. Gaan lees meer en bespreek sommer nou jou kaartjies.
Verdere druk op vervalle landboukollege
Rossouw sê die strafregtelike klagte is slegs een van vele stappe wat gedoen word om die bestuur aanspreeklik te hou en noemenswaardige verandering by die kollege teweeg te bring.
Dít moet jy weet voor skoolplasings open
Die departement het Donderdag die versekering gegee dat die aanlyn aansoekstelsel vanjaar tot 40 000 gebruikers op enige gegewe tydstip op een slag kan hanteer.
Jou pot se deksel wag dalk op die plaas
Daar is nog heelwat boerepotte wat deksels soek en kykNET nooi voornemende deelnemers opnuut om in te skryf vir die nuwe seisoen van die gewilde maatsoekprogram Boer soek ʼn vrou. En wie weet, dalk wag liefde op die plaas.
Pa, seun weke uitmekaar op plaas aangeval
Jaco Taute glo die twee voorvalle hou verband met mekaar en dat sy gesin geteiken word weens sy aktiewe betrokkenheid by veediefstalvoorkoming in die provinsie.
Tronkstraf vir dronkbestuurder ná verloofdes sterf
Familie van die beskuldigde en die slagoffers het in trane uitgebars toe die vonnis opgelê is.
Oud-Ferrari-spanhoof: ‘Ek kyk na wedrenne saam met Michael Schumacher’
Die voormalige Ferrari-spanhoof, Jean Todt, het in ’n onderhoud met ’n Duitse televisiestasie bevestig dat Michael Schumacher nog die F1-aksie kan volg.