Albei mans sal sonder borgtog in aanhouding bly totdat hul verhoor begin.
Lees meerAlles vir Vrydag 22 Julie 2022
Oudpolisieman nie vervolg ná vrou se dood
ʼn Familielid van Maryka Kleinhans (31) sê die besluit is vir die familie moeilik om te aanvaar.
Veiligheidswagte glo by hospitaal aangeval
Dié veiligheidswagte is glo deur veiligheidswagte van ’n ander maatskappy aangeval.
President antwoord OB oor Phala Phala
Ramaphosa het nog kans gehad om te reageer voordat ʼn dagvaarding op hom beteken is.
165 000 doen reeds aanlyn aansoek
Probleme is Vrydag glo met Google Maps ondervind, wat daartoe gelei het dat ouers nie skole kon kies nie.
ToekomsVenster: Selfs die duisternis is nie donker
Dalk is jy in so ʼn donker tyd in jou lewe. Dalk moet jy nie vra waarom nie, maar waartoe. Wat is dit wat die Here deur sy Gees in my lewe tot stand wil bring?
Miljarde se spaargeld lê renteloos en roes
“Die meeste mense wat klein bedrae spaar, doen dit om ʼn noodfonds te skep,” sê Brennan. “Dit het die afgelope twee jaar egter duidelik geword dat ʼn noodfonds slegs ʼn blink plan is as jou geld maklik toeganklik is.”
Is jou beleggings se ligte aan?
Landsburgers hou dalk angstig hul beleggings dop, want in moeilike ekonomiese tye kan mens nie bekostig om ʼn voet verkeerd te sit nie. Hier is ‘n paar wenke om seker te maak dat jou beleggings se ligte nie dalk ook uitgedoof word nie.
Beurtkrag die naweek opgeskort
Fase 1-beurtkrag sal Vrydag nog tot middernag geld.
Alles wat jy wil weet oor Afrika-voëllewe op een plek
Voëlliefhebbers kan hulle vere regskud want Afrika se grootste voëlverwante geleentheid vind hierdie naweek plaas.
Duitsers moet opdok ná reptielsmokkel
Die twee is egter weer in hegtenis geneem kort nadat hulle uit die Upington-streekshof gestap het.
Voedselveiligheid in Afrika skep vele uitdagings
Die teenwoordigheid van swaarmetale in voedsel, E. coli en salmonella-vlakke in vars produkte wat tuis verbou word, antibiotiese weerstandigheid in vee en die toets van mikotoksiene in graan is steeds op onaanvaarbaar hoë vlakke.
Spanning buite hof waar Ermelo-boer verskyn
“Dit is mos nie die aksies van ’n man wat kinders met opset wou beseer nie,” het Grobler se regspan aangevoer.
Minder advertensies, goedkoper produkte?
Dit is die enjin van verbruikersbesteding én dra grootliks by tot die voortbestaan van die meeste media.
Skorsing soos ‘doodstraf’ vir Matie
Theuns du Toit het tydens ’n dissiplinêre verhoor erken dat hy voor die voorval ’n bottel en ’n half brandewyn gedrink het.
Voormalige kaper deel sy kennis
ʼn Span van vier kapers – meestal onder die invloed van alkohol en dwelms – kan tussen 30 en 40 voertuie per maand steel en soms tot vyf of ses voertuie per dag bekom.
Djokovic saam met Federer, Nadal in Laverbeker-span
Dit is die eerste keer in die toernooi se geskiedenis dat tennis se “Groot Vier” terselfdertyd vir die Europa-span in aksie sal wees.
Private staatskepping: ‘Maatskappystate’ in die geskiedenis
Die Nederlandse VOC was ʼn voorloper van kolonisasie deur in verskeie wêrelddele handelsposte vir die handel met speserye te stig waaruit dan dorpe en selfs stede met hulle hinterland ontwikkel het.
Onwrikbare geloof help Indië se Christene om sterk te staan
“God het my egter nie verlaat nie. Wanneer my ma of suster saam met my gebid het, is ek deur die Woord van God en die krag van gebed opgehef en versterk.”
Springbok Frans Malherbe verloof
Die Springbokke se oorwinning teen Wallis is nie Frans Malherbe se enigste onlangse hoogtepunt nie.