“AfriForum spreek die hoop uit dat die saak wat in Oktober aangehoor sal word, permanente duidelikheid oor die saak en verligting van die nuwe tariewe sal bring.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Julie 2022
Mosambiekse broers gevonnis vir oortreding van die Immigrasiewet
Twee Mosambiekse broers en twee medebeskuldigdes is vroeër vandeesmaand aangekeer op aanklag van mensehandel.
Moordklag teen Lesotho se oudpremier laat vaar
Aanklaers het tydens ʼn hofsitting in die hoofstad, Maseru, gesê die besluit is geneem aangesien hulle nie meer ʼn sleutelgetuie in die saak kon opspoor nie.
Japanse man tereggestel ná massamoord
Tomohiro Kato het een van die skokkendste massamoorde in die land se onlangse geskiedenis gepleeg.
Vragmotor naby Trompsburg geteiken
“Die vragmotorbestuurder het deur die venster geloer en drie mans gesien. Hulle was besig om met die vragmotor se bande te vroetel.”
ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om geliefd te wees
Skep uit die fontein van vergifnis. Leef uit die beloftes van sy Woord.
Stappers deur swerm bye aangeval
In ʼn afsonderlike voorval het ʼn Ierse toeris haar enkel op Tafelberg beseer terwyl sy daar gestap het.
AIG-kaartjies verkoop soos soetkoek
Weens die groot aanvraag het die organiseerders besluit om ʼn bykomende konsert aan te bied, waarvoor kaartjies ook nou beskikbaar is.
Oudpolisieman dood gevind ná moord op vrou
Teboho Sekonyela, die man wat verdink is van die moord op sy vrou, is voorheen al skuldig bevind aan moord.
11-jarige sterf toe trein bakkie tref
Lede van die gemeenskap het ná die ongeluk drie mense, een van hulle ’n 11-jarige kind, uit die wrak van die bakkie getrek.
Video: Gary Player swaai heupe by Sun City
Die video het reeds meer as 53 000 trefslae en het talle positiewe kommentaar oor die legende se gesondheid en positiewe ingesteldheid ontlok.
Blydskap, verligting toe boer borgtog kry
“Al wat hy nou wil doen is huis toe gaan om sy kinders te sien.”
#JongStemme: Ek hoor dit daagliks – jy is “net” ʼn onderwyser
Oor die afgelope twee jaar wat ek skool hou, het die samelewing vir my ontelbare boodskappe gestuur wat my aan daardie feit herinner het − die feit dat ek “net” ʼn onderwyser is.
Oktrooi-stede en vrye privaat stede as antwoord op mislukte state
ʼn Interessante konsep van outonomie is die van sogenaamde oktrooi-stede, asook die daarmee nou verwante konsep van die vrye privaat stede.
Privatisering van Eskom is op hande
Kenners meen die regering se kragplan lui die begin van privatisering van kragvoorsiening in, al wil die regering dit nie by name noem nie.
‘Max het binnebaan om titelresies te wen – Lewis
“Max het tans so ’n groot voorsprong en daar is nie veel hindernisse in sy pad nie.”
Motor pen vrou vas in oprit
“Konstruksiewerkers in die omgewing het die vrou hoor skree en haar te hulp gesnel.”
Meeste verdrinkings in drie jaar hiér aangemeld
Altesaam 86% van al die verdrinkings was mans. Lees hier hoekom dit so is.
11-jarige kry hartaanval by skool
Onderwysers het ingespring en noodhulp op die leerder toegepas.
‘Goeie vriende’ vermoor dalk vermiste man
“Geen mens verdien dít wat met Hennie gebeur het nie.”