ʼn Kennisgewing deur die Australiese maatskappy Searcher Geodata het belanghebbendes en diegene wat moontlik deur die opname geraak sal word, genooi om hul kommentare oor die beplande opname in te dien.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Julie 2022
Onveilige Tshwane-brandweerstasie tydelik toe
ʼn Elektriese fout word glo aangevoer as die rede waarom die Gautengse brandweerstasie onveilig is vir werkers.
Nuwe duo vir Jacaranda FM se middagprogram
Twee nuwe dog bekende stemme gaan van 10 Augustus Jacaranda FM-luisteraars op pad huis toe deur die middagverkeer vermaak.
Amptenaar vas vir ‘rooftogte’ by munisipaliteit
Die Noord-Kaapse amptenaar staan nou tereg op aanklagte van diefstal.
Pa gee brief ná 11 jaar aan Jansen van Vuuren
Gerhard Jansen van Vuuren se voorvonnisverhoor het Woensdag in die hooggeregshof in Johannesburg begin.
Vyf dood ná jaagtog, skietery op N2
Nog twee mans is in ʼn kritieke toestand, terwyl die polisie ʼn derde man, wat bykans ongedeerd van die voorval afgekom het, in hegtenis geneem het.
Samesprekings begin om krag van buiteland in te voer
Eskom hoop dat dit moontlik sal wees om krag vanuit onder meer Botswana in te voer wat reeds meer elektrisiteitskapasiteit het as wat dié land benodig.
ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om naby aan God te wees
Die goeie nuus is dat God ook daarna verlang om jou te omhels, te verseker van Sy goeie bedoelings met jou, van Sy oorvloedige genade.
Man buit glo miljoene se juwele in Goudstad
Die verdagtes het veiligheidswagte destyds met kabelbinders vasgebind.
Spar Women’s-wedloop vat hande met Parkrun South Africa
Skryf nou in om teleurstelling te voorkom.
Woede oor 50/50-voorstel kring uit
“Dis ʼn klassieke voorbeeld van die ANC wat ʼn probleem verkeerd diagnoseer en dan boonop die verkeerde medisyne toedien.”
Noord-Kaap op hete kole oor bek-en-klouseer
Die LUR het boere in dié provinsie gewaarsku om nie hul waaksaamheid te verslap nie, aangesien die bedreiging steeds ʼn werklikheid is.
Nuuskommentaar: Wie oorwin, sal oorleef!
Die toksiese faksiegevegte in die ANC is nou behoorlik aan die brand. Dit veral in ʼn politieke klimaat van oorlewing.
Wiele2Wiele ry met Toyota RAV4-hibriedmodel
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se RAV4 2.5 GX-R CVT Hybrid E-Four, die Volkswagen Caddy Maxi 2.0 TDI 81kW en Mazda se CX-3 2.0L Hikari Auto.
Mening: Nog meer rugby-dinge om jou kop te laat draai
Die rugbywêreld word by die dag meer deurmekaar en ʼn mens moet jou kop bymekaar hou om tred te hou met die vele veranderinge en gebeurtenisse.
‘Boete of tronk vir Myeni’, sê hof
Myeni het skuld beken op aanklagte van regsverydeling, waarna sy ʼn pleit-en-vonnisooreenkoms met die staat aangegaan het.
Denel se aftakeling laat werkers gebroke
ʼn Navorsingsverslag oor die uitwerking van Denel se jare lange verval op werkers wys talle van hulle ondervind angs en depressie. Verskeie is van voedselhulp afhanklik en heelparty werkers is in skuld gedompel weens die eens trotse wapenvervaardiger se versuim om hulle gereeld en ten volle te betaal.
Wenda gesels oor loopbaan, SA se Statebond-vooruitsigte
“Ek is trots op my loopbaan. Met elke geleentheid het ek so baie geleer en elke liewe prestasie is vir my kosbaar.”
‘Kragplan kan SA weer laat floreer’ – Eskom
Die kragvoorsiener is daarvan oortuig dat dié plan op die lange duur sal help om die prys van krag te verminder en beurtkrag ʼn ding van die verlede te maak.
Staak dié 5 slegte velsorggewoontes
“Ons hoor gereeld wat ons moet doen, maar besef nie altyd wat ons nie moet doen nie.”