Volgens syfers wat deur AFP bekom is, was daar ’n massiewe oplewing in troues sedert die aanvang van die oorlog in Oekraïne.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Julie 2022
‘Drie Poot’ eerste kameelperd met prostese
“Soos ek dit sien, is dit die mens se skuld dat sy haar been verloor het, so dit is die mens se verantwoordelikheid om vir haar ʼn nuwe een te maak.”
Drie vliegtuie, 11 dae, 8 902 seemyl
Die avontuur in die drie plaaslik vervaardigde Sling High Wing-vliegtuie het ʼn riller van ʼn been oor die Atlantiese Oseaan en ʼn ononderbroke 14 uur van Praia na Barbados ingesluit.
Nog ʼn verdagte gesoek ná beampte se skietdood
Die vier verdagtes wat reeds in hegtenis geneem is, het intussen in die hof verskyn.
Deel in die verrassende voordele van osoonbehandeling
Sukkel jy met jou gesondheid? Gaan kuier gerus by Globalent en laat hulle jou ook help om nuwe balans in jou liggaam te vind met verrykte suurstofbehandeling.
ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om vry te wees
Kom vry. Werp die juk van voorskriftelikheid af. Beleef God se genade.
Opwindende eerste vir Statebondspele
“Ons is deel van die geskiedenis. Selfs al kry ek nie ʼn medalje in my item nie, voel dit of ek gewen het net deur hier te kan wees.”
Plaasjapie: ‘Ek het geweet ek word dalk uitgestem’
Nóg ʼn Noubees-lid was vandeesweek nie sy sout werd nie.
Ons Winkels reik uit met dade van hoop
Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels herdenk vanjaar ʼn groot mylpaal met die uitbreiding van sy Dade van Hoop-projek.
Luister: Só sê Arnold Vosloo oor Afrikaanse Netflix-reeks
“‘Ludik’ se teks was van die begin af uitstaande. As die teks nie goed was nie, sou ek nooit vir Paul ontmoet het nie.”
Foto’s: Lalela terug op eie bodem
“Ek is dankbaar en deel die kroon met almal in ons land.”
‘Ons is moedeloos,’ sê boer ná skietaanval
Daar is drie weke gelede ook by dié Clocolan-boer se plaashuis ingebreek. Benewens ʼn skootrekenaar het die diewe toe ook sy Bybel gesteel.
450 kg se doppies vir ’n rolstoel is vir dié span geen uitdaging
Wat gebeur as jou ongeskiktheidstoelaag heel maand moet hou, as jy 24 jaar laas normaal kon loop en jou nederige blyplek soms ʼn minder lekker plek raak om te woon? Dit is die bestaan van meer mense as wat ons kan dink.
Plakkaat blameer apartheid vir geweld in SA
Die plakkaat voer aan dat die omstandighede tydens apartheid mense “kwaad en magteloos” gelaat het, waarna hulle dikwels na geweld gekyk het as die antwoord op hul probleme.
Solidariteit Jeug sit hand by met vakkeuses
Wanneer dit by vakkeuses kom, sit heelparty leerders (én dalk ʼn paar ouers ook) met hul hande in die hare.
Talle reken bruid gaan haar nek breek met dié skoene
“Die skoene is regtig gemaklik. Ek kan daarin dans en rondbeweeg.”
Nog ʼn reddingsboei vir Eskom beplan
“Die Tesourie, wat reeds amper die helfte van Eskom se skuld absorbeer, sal die risiko loop om Suid-Afrika in rommelstatus te dompel sodra so ʼn aankondiging gemaak word.”
ZRW Mechanika bied oplossings vir skoner energieverskaffing
ZRW Mechanika se energieoplossings kan aangewend word in residensiële, kommersiële en industriële sektore.
Meesterplan vir klein besighede: Nutteloos, onnodig en buite minister se magte
Vir die minister van kleinsakeontwikkeling om te wil probeer om kleinsakeondernemings so ver te kry om aan belastingwette te voldoen, is nutteloos en onnodig en sy oorskry daarmee haar magte.
Nataniël, Karen Zoid, Stef Bos sing eerste keer saam
Het jy al ooit gewonder hoe dit sal klink wanneer die musikale wêrelde van Stef Bos, Nataniël en Karen Zoid in een vertoning verweef word?