Chaos het Donderdagoggend in Kagiso aan die Wes-Rand uitgebreek toe lede van die gemeenskap besluit het om reg in eie hande te neem en teen onwettige myners op te tree.
Alles vir Donderdag 4 Augustus 2022
VWSA, Ogilvy laat wiel met sewe toekennings
Volkswagen Suid-Afrika (VWSA) is onlangs bekroon as digitale handelsmerk van die jaar by die jaarlikse Bookmark-toekennings.
Nie meer plek vir ’n muis in Nelspruit
“Die toets tussen die Springbokke en die All Blacks beteken nie net baie vir rugby in die provinsie nie, maar is ongetwyfeld ook ’n welkome ekonomiese inspuiting.”
Gehalte leerprodukte vir die plaaslike mark
“Ons maak sover as moontlik gebruik van plaaslike rou produkte en meeste van ons leer is eg Suid-Afrikaans.”
Nog ʼn leier verlaat DA-skip
Hy sê talle stemgeregtigdes kiesers besluit om weens desperaatheid en teleurstelling nie te stem nie en dat hy aansluit by ʼn nuwe generasie leiers wat mag aan Suid-Afrikaners wil teruggee.
Taalgebruik: Akuutteken (´)
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die akuutteken (´) in Afrikaans.
Onwettige myners nou in polisie se visier
Meer as 130 mense is reeds in hegtenis geneem, maar dit blyk nie dat enige van die verdagtes in hierdie stadium direk met die verkragtings verbind kan word nie.
Leon van Nierop se fliekresensie: The Gray Man
Sowat van ʼn uitbundige skietery en rondhollery het jy laas in ʼn James Bond-fliek gesien. Hoe dan ook anders? Dis Netflix se duurste fliek. $200-miljoen!
Leon van Nierop se fliekresensie: Eiffel
Jy sal in ongeloof staar na hoe die toring opgegaan het. Die besware, struikelblokke, probleme, humeure wat ontplof het … en ʼn liefdesverhaal.
Kyk: Akani, Charl sorg vir nog medaljes
Charl du Toit het sy uitstekende atletiekloopbaan met ’n silwer medalje in die 100 m vir T37/38-atlete afgesluit.
Opposisiepartye verenig teen Ramaphosa
Die partye eis dat pres. Cyril Ramaphosa tot verantwoording geroep moet word vir die “ernstige aanklagte” teen hom oor die Phala Phala-sage.
Protea-kolwer uit span oor haar gewig
“As ʼn vrou breek dit my. Dit is seker een van die moeilikste dinge om te hoor dat jy nie vir ʼn span kan speel nie omdat jy te veel weeg.”
Die lekkerste werk op aarde?
Sou jy graag jou werk wou laat vaar en elke dag net lekkergoed by die huis wou sit en eet? ʼn Lekkergoedmaatskappy bied sowat R1,3 miljoen per jaar aan vir dié pos.
Beskuldigde in Gardee-saak borgtog geweier
Die beskuldigde kon nie bewys dat sy vrylating in die belang van geregtigheid sal wees nie.
Markram steek WB-kleim af
In gister se T20-wedstryd teen Ierland het Aiden Markram weer eens gewys waartoe hy in staat is met ’n vinnige vyftigtal.
Toeris brand toe sy in NZ-sinkgat val
ʼn Sinkgat vol stoom het skielik onder ʼn vrou se voete oopgemaak tydens haar besoek aan ʼn toeristedorpie bekend vir sy warmwatermere en modderpoele.
Beleggingstukrag danksy skarefinansiering
Gehalte-ondernemings in Afrika, wat met groeivooruitsigte spog en finansiering broodnodig het, kan nou munt slaan uit die innoverende, aandeelgebaseerde skarefinansieringsplatform GoGetta.
Resep: Vlaskywe
Vergeet van ’n besoek aan die tuisnywerheid, maak sommer jou eie vlaskywe.
Polisieman vyf keer met dienspistool geskiet
Die polisiebeampte, Mandlenkosi Happy Thwala, se ma het sy buurman in kennis gestel dat sy vermoed haar seun is vermoor.
Ouers hof toe oor masjiene wat seun aan die lewe hou
Archie se ma, Holly Dance, het haar seun in April vanjaar bewusteloos in hul huis aangetref. Hy het glo aan ʼn aanlyn versmoringsuitdaging deelgeneem.