Die Skoleondersteuningsentrum sê skole bestee ongeveer 10% van hul maandelikse begroting aan munisipale dienste.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Augustus 2022
Komitee bevind US-student skuldig aan seksuele wangedrag
Die student is uit die universiteit geskors en het vyf dae om teen die bevinding te appelleer.
Lewenslank vir man wat huiswerker vermoor
ʼn 12-jarige kind het die moord destyds gesien en vir sy ouers daarvan vertel.
Isabel van Coller-moord: Verhoor begin ná drie jaar
Goliath Biazza, een van die vier vermeende kapers, staan tereg op moord en roof met verswarende omstandighede.
Amper 600 000 doen al aanlyn aansoek vir skool
Die departement sê die stelsel funksioneer tans “vlot”, ongeag die uitdagings wat vroeër deur aansoekers ondervind is.
Pa, seun ‘g’n by mensehandel betrokke’
Lede van die gemeenskap het ook saamgespan om ’n brief ter stawing van Nico en CJ Uys se goeie karakter te skryf, wat as steunpilare in die Dullstroom-gemeenskap beskou word.
ToekomsVenster: Kom jou beloftes na
Dalk is die aangewese ding om te doen om die Here om vergifnis te vra vir die baie beloftes wat nie gerealiseer het nie.
Foto’s: Luukse nessie wink vir nuwe Mej. SA
Die woonstel, ter waarde van R10,5 miljoen, is deel van die wenner se pryspakket van R3 miljoen.
Vrystaat-vroue vat voor in landbou
“Dit was nooit vir my moeilik om ʼn vrou in ʼn man se wêreld te wees nie.”
Beurtkrag ook oor naweek ingestel
Voortdurende druk op die stelsel laat Eskom nie toe om beurtkrag oor die naweek op te hef nie.
Zikalala bedank as KZN-premier
Sihle Zikalala se nederlaag teen Siboniso Duma en die uitjouery wat hy van afgevaardigdes by die provinsiale kongres moes verduur, het Zikalala glo polities verswak gelaat.
Polisie slaan toe op huis waar rowers wegkruip
Die verdagtes was glo besig om ʼn transitoroof te beplan.
Podlitiek: ANC maak beleid, Mkhwebane verwyt, VSA stel uit
In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende die Openbare Beskermer, die ANC se afgelope beleidskonferensie, en Amerika word daarvan beskuldig dat hy ‘n resessie probeer wegsteek.
Resep-video: Bederf jou troeteldier
Om tuisgemaakte koekies vir jou hond of kat te maak is baie makliker as wat ʼn mens sou dink.
Luister: Opwindende buitelugskou in die hartjie van Pretoria
Die Tiger Wheel & Tyre SA 4×4 and Outdoor Show is om die draai en keer vanjaar terug na die Voortrekkermonument in die hartjie van Pretoria.
Joernalis agter tralies oor Bolhuis-video’s
Die joernalis Izak du Plessis is agter tralies nadat hy geweier het om twee “lasterlike” video’s oor die private ondersoeker Mike Bolhuis van sy aanlyn platforms te verwyder.
Video: ‘Tornado’ visse bekoor
“Wat ʼn pragtige video! So wonderlik,” skryf een persoon. “Ongelooflik,” skryf ʼn ander.
Alles onder een dak vir die landboubedryf
Vriendelike personeel is gereed om kliënte by te staan met al hul boerderybehoeftes soos kunsmis, plaagbeheer, insette, sade, veevoere, medisyne, gereedskap, klere en meer – alles onder een dak!
Afleggings by MTN beplan
Die vakbond Solidariteit sê MTN se planne om afleggings aan te kondig “terwyl die maatskappy se syfers ʼn reusesukses toon”, is “gevoelloos en immoreel”.
Capitec-kliënte vies oor stelselprobleme
Die aanlyn stelsel is al vir langer as ʼn dag van lyn af weens ʼn infrastruktuurprobleem met Capitec se sentrale bedieners.