“Ons het gewen vir Andrea se onthalwe.”
Alles vir Vrydag 5 Augustus 2022
11 geskors ná vuiste swaai in klaskamer
Daar kan in ’n video van die bakleiery gesien word hoe leerders – seuns én meisies – oor skoolbanke struikel terwyl hulle mekaar in ’n klaskamer takel.
Geregtigheid vir Clover-slagoffers vertraag
Families van die oorlede Clover-veiligheidswagte sal nog langer moet wag vir geregtigheid om te geskied, nadat die saak weens onluste in die omgewing uitgestel is.
Nuuskommentaar: Dis heerlike (Arabiese) lente, die winter’s verby?
Wie die protesplakkaat swaai, swaai dikwels ook die septer. Oudpres. Thabo Mbeki onlangs ook gewaarsku teen grootskaalse maatskaplike onluste vergelykend met die Arabiese Lente.
Zuma-jaar – ʼn Administratiewe gemors
Dit is onaanvaarbaar dat pas gekwalifiseerdes, wat bereid is om in gemeenskappe te dien as gesondheidswerkers, gekonfronteer word met onnodige uitdagings wat deur die onbevoegdheid van die ICSP veroorsaak word.
Laat jou studiedrome waar word
Studente wat op die nauurse afstandsmodel by Akademia studeer, het ʼn keuse om vir klasbywoning by ʼn nabygeleë studiesentrum aan te sluit, of om bloot via e-leer vanaf enige plek in die wêreld te studeer.
Polisie ‘oorweldig’ deur Krugersdorp-chaos
Ouers van hoër- en laerskoolleerders in die gebied is Donderdag gevra om hul kinders by die skool te kom haal weens geweld in die omgewing.
Inenting keer Novak ook om in Kanada te speel
Intussen het duisende mense reeds ’n aanlyn petisie onderteken wat eis dat Novak Djokovic toegelaat word om aan die Amerikaanse Ope deel te neem.
Bittere twis oor geld vir Marno woed voort
Meubels en ʼn motorfiets is van die items waaraan duisende rande, wat eintlik vir Marno Muller se behandeling bedoel was, bestee is.
ʼn Alle-terreinband vir avontuur-entoesiaste
“Die bande is aan uiterste toestande blootgestel, hetsy sagte sand, sneeu, modder, klippe en grondpaaie – letterlik oor berge en in dale en deur riviere en slaggate – met swaar gelaaide voertuie, lang afstande en uitmergelende temperature.”
Regsaksie om toppresteerders van onafhanklike skole te erken
Zoey Adlam se matriekuitslae was van die beste in die Oos-Kaap, maar sy is nie deur haar distrik vereer nie, aangesien sy matriek aan ’n semi-private skool behaal het.
Groen Waterstof kan kunsmis- en brandstofbedryf transformeer
“Met behulp van die groen waterstof is dit ook moontlik om plaastoerusting en voertuie aan te dryf, wat fossielbrandstofvrye vervoer moontlik maak.”
Bokke se bloudruk belangrik, maar …
“Ons sal by die wedstrydplan hou en kyk hoe sake ná die eerste 20 minute staan. As ons enige aanpassingswerk moet doen, sal ons dit deurvoer.”
Is geluk maar ʼn dag lank?
So, belewenis van geluk is dikwels maar net vlietend. Dis daardie diepe ervaring van binne genoegdoening. Dit kan binne sekondes in die bloute verdamp om vervang te word met onbehae.
Luister: Nataniël in ekstase oor ‘Afrikaans in styl’
‘Afrikaans in Styl’ met Nataniël, Stef Bos en Karen Zoid is eersdaags op die planke en vier Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie vir die vertoning wen.
Musiekvideo: Stephan Nel dans met hart en siel
“Die ritme is daardie soort wat jou sal laat opspring, ʼn geliefde se hand gryp en dans.”
Ikeys se aanlyn skool ʼn eerste in die land
Die Universiteit van Kaapstad is die eerste universiteit op die Afrika-vasteland wat na die sekondêre skoolmark uitgebrei het deur ‘n innoverende aanlynleermodel.
Kat red man van moontlike skietdood
“ʼn Mens hoor van waghonde, maar dié een is ʼn wagkat.”
Honda soos ons hom leer ken het
Hy is haastig wanneer jy dit benodig én lig op brandstof wanneer jy dit benodig, het lekker beenruimte en ʼn groot kattebak. Daar is net een vlieg in die salf – sy prys.
Verdagte ná rooftog by gastehuis doodgeskiet
Personeel van die gastehuis in Mbombela is vasgebind en beroof, voordat lede van die gemeenskap die verdagtes agternagesit het.