Tom Dreyer skryf oor ʼn mengelmoes van alledaagse dinge soos ʼn vingerhoed, ʼn verdwaalde los skroefie, ʼn geel badeendjie.
Alles vir Vrydag 5 Augustus 2022
Aptyt – resepte vir enige tyd
Die Aptyt-resepteboek is ʼn volkleur A5-resepteboek sodat dit maklik op jou boekrak, kombuiskas en in jou vakansietas sal pas. Want of jy nou by die huis is of by die see, daar is altyd ʼn aptyt vir iets lekker!
Plaasjapie: ‘Kos’ is op die tafel en twee stadsjapies kry die trekpas
Die jongste episode van Plaasjapie kan dalk ʼn hol kol op die maag tot gevolg hê.
Bek-en-klouseer-uitbreking: Kragdag kry biosekerheid gereed
“Ons word nie amptelik beïnvloed nie, maar ons gaan alles moontlik doen om die diere te beskerm.”
Gedig: Die skildery
Ingrid Jonker skryf in haar gedig, “Die skildery”: “Om jou te vind en fluist’rend te bely: Daar kan geen haat wees tussen jou en my.”
Man in hof ná hy hom glo as polisieminister voordoen
Zakhele Morris Nkosi (34) het Donderdag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn nadat hy hom glo op sosiale media as polisieminister Bheki Cele voorgedoen het.
Arthur Fraser vermaan OB-veiligheidshoof
Hy het getuig hy is in ʼn stadium vir vier maande op verlof geplaas en dat Mkhwebane vir hom gesê het dat hy by die huis moet bly totdat sy opleiding bevestig is.
Handwerk: Hekel ’n mandjie of drie
Dit is ʼn maklike projek en jy kan sommer in ʼn japtrap al drie mandjies in twee tot drie dae klaar hekel.
LIG-konsert: Kom saai saam hoop
LIG-konsert: Met die groot sukses van verlede jaar se konsert, kon ons nie anders as om dit weer die jaar aan te bied nie. Op 3 September maak ons dus weer so. Kom koop sommer nou jou kaartjies!
Verdagte vas ná moord op korrektiewe beamptes
Die twee beamptes van die departement van korrektiewe dienste is verlede maand in Duduza doodgeskiet terwyl hulle ʼn vrygelate gevangene wat sy paroolvoorwaardes verbreek het, probeer opspoor het.
Strafkrag: ‘Oneties om boere te weerhou van kosproduksie’
“Die situasie is geheel en al onbillik. Die uitwerking op ’n boer – ongeag waarmee hy/sy boer – is wesenlik en omvangryk.”
Statebondspele: Nog ’n goud, brons vir SA
Ndodomzi Ntutu en Jovan van Vuuren het Donderdagaand Suid-Afrika se medalje-oes by die Statebondspele in Birmingham tot 22 opgestoot.
12-jarige ontsnap uit huis waar broer, ma ontbind
“Die meisie het die toue om haar gewrigte afgekou – soveel so dat haar draadjies gebreek het.”
Gedagte vir die dag: Die ewige lewe
En dit is die inhoud van sy getuienis: God het aan ons die ewige lewe gegee, en dié lewe bestaan in ’n hegte verhouding met sy Seun. Hy wat deel het aan die Seun, het nou reeds die ewige lewe; wie nie deel het aan die Seun van God nie, het ook nie deel aan die ewige lewe nie. (1 Johannes 5:11-12)