Archie Battersbee se ouers het nou alle wettige maniere ondersoek om te verhoed dat die lewensondersteuningmasjiene afgeskakel word.
Alles vir Saterdag 6 Augustus 2022
Gholf: Buhai in die kollig
Suid-Afrika se Ashleigh Buhai (née Simon) was ʼn hele paar jaar gelede die land se blinkste amateurspeler oor wie daar baie groot dinge voorspel is.
R101 eis lewe van vier mense
Vier mense het Vrydagaand in twee afsonderlike motorongelukke op die R101 in Limpopo omgekom.
Tuks-veeartse lei herlewing van Indië se jagluiperds
“Indien ons nie nuwe ruimte vind om die groeiende bevolking in Suid-Afrika te akkommodeer nie, gaan die diere op voorbehoedmiddels geplaas moet word om hul getalle te beperk.”
Krugersdorp-verkragtings ruk weduwee opnuut
“Was een man se dood en talle ander se aanranding dan nie genoeg vir die polisie om toe al teen onwettige myners op te tree nie?”
Gedagte vir die dag: Ewige oorwinning
Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jou diepste menswees ly skade? (Markus 8:36)