Volgepakte boekrakke en bokse vul byna ses vertrekke in Roza Pretorius se huis, tog kan sy nie help om sommer ʼn motor vol boeke huis toe te bring wanneer die gogga haar byt nie.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Augustus 2022
Tshwane-metropolisie vind R3,5 miljoen se vervalste geld
Die bedrag van die vervalste geld beloop meer as R3,5 miljoen.
Salman Rushdie sterk aan ná mesaanval
Salman Rushdie is op “die lang pad na herstel” ná die bekroonde skrywer in die nek en maag by ʼn geleentheid in westelike New York met ʼn mes gesteek is.
Emmalize se hart klop vir mediese sorg
Vir Emmalize Lochner was kleintyd se dokter-dokter speel meer as net ʼn speletjie. Dit was ʼn hartsdroom.
Ma en baba in ysige toestande gered
Ao. Werner Maree was baie opgewonde om só rol in die gebeure te speel, want dit is vandag ook sy verjaarsdag.
41 sterf in Kaïro toe kerk brand
Die Kopte is die grootste Christelike gemeenskap in die Midde-Ooste, sowat 10 miljoen van Egipte se 103 miljoen mense.
Man het SAID uit meer as R3 miljoen bedrieg
Tiedie David Miya (48) en sy maatskappy Acetofon (Edms) Bpk se saak is Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof aangehoor.
Van seer keel tot hartskade
Omdat ʼn seer keel moontlik meer verklap oor wat in die liggaam aangaan en dikwels nie sommerso met oor-die-toonbank-suigtablette en ander medisyne reggedokter kan word nie, beklee rumatiekkoors en rumatiese hartsiekte in Augustus ʼn regmatige plek op die Suid-Afrikaanse gesondheidsorgkalender.
Internasionale oorsig: Europa skarrel om erge energiekrisis te verhoed
Reg oor Europa is lande besig om noodmaatreëls te tref om ’n ernstige energiekrisis teen die winter later vanjaar te voorkom.
Vrou bly in aanhouding ná polisieman se moord
Zanele Mkhonto (28), die vrou wat verdink word dat sy ʼn polisiebeampte vyf keer met sy dienspistool geskiet het, bly in aanhouding.
Foto’s: Tot R130 000 per maand huur vir SA-eiendomme
‘n Eiendom in Upper Constantia word teen R130 000 per maand uitverhuur.
Taaldag: Afrikaans mag nie as politieke speelbal gebruik word nie
“Afrikaans, die hartstaal van soveel Suid-Afrikaners, moet gekoester, bewaar en uitgebou word en vele sprekers en organisasies beywer hulself juis daarvoor.”
Hernude pogings om Onteieningswetsontwerp te stuit
“Ons het historiese voorbeelde uiteengesit wat wys dat ʼn land óf onteiening sonder vergoeding het óf groei beleef, nooit albei nie.”
Foto’s: All Blacks slaan terug in Johannesburg
Maroela Media se GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
Twee seuns verdrink in Limpopo-dam
Hul ‘boot’ het in die middel van die dam omgeslaan.
Kaapstad-klinieke nou onder provinsiale beheer
Tien klinieke in Kaapstad is nou onder die provinsiale departement van gesondheid se beheer.
Die seggingskrag van die Afrikaanse boek
Dit is verrassend dat ’n groot aantal literêre werke vandag steeds in Afrikaans verskyn. Dit is verblydend, aangesien ons moedertaal onder druk verkeer.
All Blacks-afrigter steeds in spervuur
Ian Foster, die All Blacks se afrigter, het dalk ʼn klinkende oorwinning oor die Springbokke behaal, maar sy eie base is nog nie oortuig nie.
Nuwe Mej. SA: ‘God se getrouheid het my tot hier gebring’
“Ons land het talle uitdagings, maar ek wil ʼn baken van hoop vir mense wees,” het Ndavi Nokeri trots in Afrikaans gesê kort nadat sy Saterdagaand as die nuwe Mej. SA gekroon is.
Tennis: Hurkacz teen Carreno Busta in Kanada-eindstryd
Die Pool Hubert Hurkacz het die vierde gekeurde Casper Ruud van Noorweë verras en deurgedring na vanaand se eindstryd van die ATP-meesterstoernooi in Montreal.